Saffas living Rural Australia

Saffas living Rural Australia ​From the Cape Winelands to Kerang. 🇿🇦🤝🇦🇺
We traded the Braai for the Barbie, but the spirit stays the same.

Showing you that rural Aussie life isn’t just about snakes and dust—it’s about space, community, and making a plan.

Nou die was n absolute avontuurlistige nwk gewees saam met amazing mense
05/09/2026

Nou die was n absolute avontuurlistige nwk gewees saam met amazing mense

24/08/2026

Aan al ons Suid-Afrikaners oorsee ❤️

Vandag vra ons weer vir julle hulp. Hierdie keer is die hulp spesifiek vir die jong seun Jayden.

Ons wil graag as gemeenskap saamstaan en ’n verskil in hierdie jong seun se lewe maak. Ons vra nie vir groot bedrae nie. Selfs net $10 kan help.

Ons het al voorheen gesien wat gebeur wanneer Suid-Afrikaners reg oor die wêreld hande vat.

Ons krag lê nie in hoeveel een persoon kan gee nie. Ons krag lê in ons getalle.

As 100 mense net $10 gee, is dit reeds $1 000 wat kan help om ’n verskil vir Jayden te maak.

As jy vandag iets kan afstaan, hoe klein ook al, sal dit opreg waardeer word.

GoFundMe:

https://gofund.me/1b6679782

Kan jy nie vandag skenk nie? Deel dan asseblief die boodskap. Dit kos niks, maar kan help dat dit die regte mense bereik.

Kom ons wys weer wat Suid-Afrikaners oorsee kan doen wanneer ons saamstaan. 🇿🇦❤️

💙 The Kerang 4WD Club Proudly Supports Ben & Lorrie Keeble 💙Some journeys are about more than reaching a destination.On ...
10/06/2026

💙 The Kerang 4WD Club Proudly Supports Ben & Lorrie Keeble 💙

Some journeys are about more than reaching a destination.

On 6 July 2026, former Kerang 4WD Club members Ben and Lorrie Keeble will set off from Bendigo on an incredible Postie Bike adventure to Boulia, travelling thousands of kilometres across the Australian outback in loving memory of their son, Carter.

Carter's Legacy Ride is not only a tribute to a little boy who touched so many hearts, but also a way of giving back to those who stood beside the family during their most difficult times. Funds raised throughout the journey will be donated to Boort District Health, helping them continue providing exceptional care to families in need.

The determination, courage and love behind this ride are truly inspiring. As a club, we are honoured to support Ben and Lorrie and encourage our members, friends and the wider community to get behind this amazing cause.

Whether it's through a donation, attending the fundraiser, sharing their story, or simply following along on their journey, every bit of support helps keep Carter's spirit riding on. ❤️

We wish Ben and Lorrie safe travels, unforgettable memories, and the strength of knowing that so many people are cheering them on every kilometre of the way.

"A life may be measured in years, but a legacy is measured in the lives it touches."

❤️🏍️💙

So lekker om vir n slag SA produkte te koop.Aldi, jy het ons naweek gemaak.
24/05/2026

So lekker om vir n slag SA produkte te koop.

Aldi, jy het ons naweek gemaak.



Gelukkige moedersdag aan al die wonderlike mamma's daar buite, hier is my home made 3d print gifts van pieter en die kid...
10/05/2026

Gelukkige moedersdag aan al die wonderlike mamma's daar buite, hier is my home made 3d print gifts van pieter en die kids af....

Proverbs 31:28-29: "Her children arise and call her blessed; her husband also, and he praises her: 'Many women have done excellently, but you surpass them all'".

13/04/2026

Die naweek was weer Show and Shine, ongelooflike mooi karre gewees.



08/04/2026

Mense, ek se, ek onthou dit soos nou die dag. Net soos ek die saddles in kaapstad onthou

Naand se almal,Ons wil net vir almal n Happy Easter toewens.... mag almal n lieflike naweek he en die wat op die pad gaa...
01/04/2026

Naand se almal,

Ons wil net vir almal n Happy Easter toewens.... mag almal n lieflike naweek he en die wat op die pad gaan wees, wees veilig, trek af en strek daai bene as julle moeg voel.

John 3:16: "For God so loved the world that he gave his one and only Son, that whoever believes in him shall not perish but have eternal life".

Address

Kerang, VIC

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Saffas living Rural Australia posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share