The Saffa in London

The Saffa in London ‼️Official and ONLY page‼️
GOD first ✝️
🇿🇦 South African living in the UK 🇬🇧
Life, growth & stories abroad
One life.Live it
🇳🇱🇧🇪🇫🇷🇬🇧🇩🇪🏴󠁧󠁢󠁳󠁣󠁴󠁿🇨🇭🇦🇪

16/09/2026

Die goed wat my wakker hou in die aand waaroor ek dink want daar is so baie goed in die lewe wat ek nie verstaan nie. 🤷‍♀️🤷‍♀️

Ek is nog by die werk en my verloofde stuur vir my ’n foto van die kos wat hy besig is om vir ons te maak! 🥘 Gisteraand ...
15/09/2026

Ek is nog by die werk en my verloofde stuur vir my ’n foto van die kos wat hy besig is om vir ons te maak! 🥘

Gisteraand het hy ook al vir ons lekker gekook. Ek weet regtig nie wat ek ooit reg gedoen het om hierdie man in my LEWE te hê nie hy bederf my so baie. As dit nie kos is nie, dan was hy skottelgoed, ensovoorts. Ek sê dalk nie genoeg hoe dankbaar ek vir hom is nie. ❤️✨

Ek dink ek moet hom permanent op "kook duty" sit, wat sê julle? 😂😂 Vanaand is hy besig met ’n lekker hoender kerrie en ek kan nie wag om by die huis te kom nie! 🍛

Wat het julle almal vanaand geëet? Los julle idees in die comments, dalk kan ek ’n paar wenke vang, want ek is self al heeltemal uit idees uit! 🙈👇

14/09/2026

Die waarheid 😂

22 Augustus 2026 het my lewe vir altyd verander toe die liefde van my lewe my gevra het om te trou. Hy het my verras met...
13/09/2026

22 Augustus 2026 het my lewe vir altyd verander toe die liefde van my lewe my gevra het om te trou.

Hy het my verras met ’n oulike silver ring wat vir my was dit reeds die mees waardevolle geskenk omdat hy sy hele hart vir my gegee het.

Sy ma het toe haar eie kosbare familie ring al die pad van Suid-Afrika na die UK gestuur sodat ons hierdie spesiale familie erfenis kan saamdra. Dit bewys net dat ware liefde ’n rykdom is wat nie met geld gemeet kan word nie. 🤍💍

"Die liefde is geduldig, liefde is vriendelik en vol goedhartigheid. Dit is nie afgunstig of jaloers nie, dit is nie grootpraterig of verwaand nie. Dit tree nie onbehoorlik op nie, dit soek nie sy eie belang nie, dit word nie maklik verbitterd nie, dit hou nie boek van die kwaad nie. Die liefde bedek alles, glo alles, hoop alles, verdra alles. Die liefde vergaan nooit nie." — 1 Korintiërs 13:4-5, 7-8

11/09/2026

Hier "fill up" almal net hulle tenks asof brandstof verniet is.

Waar is die dae van 'n vinnige R100 se petrol? 💸

10/09/2026

Verskoon my was hare 😂 maar ek moes die deel.

07/09/2026

Ek was bederf met n lekker pakkie ♥️ Dankie team Zinplex

06/09/2026

Kinders kies nie die wêreld waarin hulle grootword nie, maar hulle dra die emosionele gewig daarvan.

Vandag deel ek ’n baie persoonlike stukkie van my eie geskiedenis.

Hierdie is ’n onderwerp wat baie mense raak. Wat is die belangrikste les wat jy uit jou eie ouers se dinamika geleer het? ♥️

04/09/2026

Another day, another slay"

Vandag trek my naels hul herfsbaadjie aan! 🍂

Hier is die hele proses agter my nuwe herfs stel. 💅🏼

Address

London

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when The Saffa in London posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share