Erongo

Erongo Your credible 24/7 community online & print news source.

12/08/2025

Om te lees verbreed 'n kind se horison, sê kinderboekskrywer Hilma Weber. Haar boeke het juis ten doel om kinders van huishoudings wat nie kan bekostig om te reis nie, te leer van hul groot wêreld en hulle só in staat te stel om te droom.

Skakels na die volledige program:
Oneuptwo.com – https://q.my.na/4YW6
YouTube – https://q.my.na/X6N1

12/08/2025

Kletskompas nagskof – 12 Augustus 2025

Klik hier om te kyk: https://oneuptwo.com//show?rxloiuqa3rowe3pzffqd

Vandag se episode met vars nuus.
Die kinderboekskrywer Hilma Weber vertel op Kletskompas oor haar werke, waarvan ’n paar onlangs na Afrikaans vertaal is.

12/08/2025
12/08/2025

Kinderboekskrywer Hilma Weber se eerste boek is 'n geïllustreerde atlas van Namibië en haar tweede boek bied vir kinders selfs 'n groter wêreld om te verken.

Skakels na die volledige program:
Oneuptwo.com – https://q.my.na/4YW6
YouTube – https://q.my.na/X6N1

12/08/2025

Hilma Weber sê haar besoeke aan Katutura, Windhoek om vir kinders te lees het aanleiding gegee tot haar werk as kinderboekskrywer.

Skakels na die volledige program:
Oneuptwo.com – https://q.my.na/4YW6
YouTube – https://q.my.na/X6N1

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Erongo posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Erongo:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share