22/09/2025
Kuier op die Rusbank is nou ook op YouTube 🎉
U kan dus enige tyd na vorige episodes kyk!
Maar moenie bekommer nie, ons gaan nog steeds elke tweede Sondag regstreeks op Facebook uitsaai 💬
Subscribe op YouTube & bly ingeskakel op Facebook, kom ons bou saam verder aan hierdie kosbare gemeenskap!
🇳🇦