Mắm TV

Mắm TV A local Bloemfontein social wine club for ladies who wants to taste and learn more about wine.

The club meets once a month and good, quality wines are paired with some local and modern foods.

Moenie ons volgende Women of Wine... and Spirit (3 September 2025), misloop nie!
12/06/2025

Moenie ons volgende Women of Wine... and Spirit (3 September 2025), misloop nie!

Dankie, Famous Brew and Still!Dit was 'n fantastiese aand, vol bespreek.Die spyskaart, wat spesiaal vir die aand keurig ...
12/06/2025

Dankie, Famous Brew and Still!
Dit was 'n fantastiese aand, vol bespreek.
Die spyskaart, wat spesiaal vir die aand keurig voorberei is, het die KWV en Montpellier de Tulbagh-wyne lieflik gekomplimenteer.

Dit is altyd 'n heerlike eet- en kuier geleentheid, tydens Women of WIne!Ons leer van wyn, maak nuwe vriende, maak konta...
19/05/2025

Dit is altyd 'n heerlike eet- en kuier geleentheid, tydens Women of WIne!
Ons leer van wyn, maak nuwe vriende, maak kontak met ou vriende en gesels 'n hond uit 'n bos uit.

Sluit by ons aan vir die Women of Wine... and Spirit (11 June 2025).

Kontak vir Marie-Louise Smith by 083 287 8845 of jou plek te boek!

Phillip Coetzer het verduidelik dat ons eintlik al ons groente inkry, met die vodka en gin wat hulle by Famous Brew and ...
08/03/2025

Phillip Coetzer het verduidelik dat ons eintlik al ons groente inkry, met die vodka en gin wat hulle by Famous Brew and Still self distilleer. Die Vanilla rum het fantasties saam met die peppermint dream nagereg geloop.
Erina Cillié du Preez het weer vir ons meer vertel oor die Laborie Chennin Blanc, asook KWV se Merlot.
Heerlik geëet en gekuier.

Ons volgende Woman of Wine-geleentheid vind plaas op 11 Junie, lekker Winter-kosse en wyn.

By Women of Wine, leer ons nie net meer oor wyn en ander plaaslike gedistelleerde drankies nie, ons maak ook nuwe vriend...
08/03/2025

By Women of Wine, leer ons nie net meer oor wyn en ander plaaslike gedistelleerde drankies nie, ons maak ook nuwe vriende en kuier saam met oues!

See you soon again... 5 March 2025 of wine
22/02/2025

See you soon again... 5 March 2025
of wine

Ons word oorval met navrae oor wanneer Women of Wine vir 2025 afskop.Hierdie jaar gaan ons dit so bietjie anders aanpak,...
23/01/2025

Ons word oorval met navrae oor wanneer Women of Wine vir 2025 afskop.

Hierdie jaar gaan ons dit so bietjie anders aanpak, vandaar die logo verandering, na Women of Wine... and Spirit.

Ons wil dus graag geleentheid skep om nie slegs wyn nie, maar ook van die ander dranke soos Gin, Vodka ens. te proe en van te leer.

Tydens die eerste geleentheid gaan Phillip Coetzer, mede-eienaar van Famous Brew & Still vir ons bietjie meer vertel oor van die gin en ander drankies en hoe dit gedistilleer word, daar by die brouery en distillery in die restaurant. Daar sal ook wyn, by hierdie geleentheid gevoeg word.

Die kos gaan dus weer so bygevoeg word, volgens die drankies en wyn wat daarby pas.

Kontak vir Marie-Louise Smith by 083 287 8845 om jou plek te bespreek.
Sanet van Heerden Erina Cillié du Preez

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mắm TV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mắm TV:

Shortcuts

  • Address
  • Telephone
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share