Adventiste Wêreld Radio Afrikaans

  • Home
  • Adventiste Wêreld Radio Afrikaans

Adventiste Wêreld Radio Afrikaans 24/7 Drie Engele Boodskappe - Wêreldwye Christelike Afrikaanse radiostasie wat die Drie Engele Boodskappe uitsaai vanuit Pretoria, Suid-Afrika.

Luister regstreeks saam op www.awrafrikaans.org 24/7 Drie Engele Boodskappe - Wêreldwye Afrikaanse Christelike Radio Stasie wat die Drie Engele Boodskappe uitsaai vanuit Pretoria, Suid-Afrika. Luister regstreeks op www.arpradio.co.za

17/07/2025

🎙️ Vandag op AWR Afrikaans ontdek jy meer… jy hoor wat van die begin af bekend is:

🕕 06:00 – Die Boek Openbaring | Lr. Francois du Plessis
👉 Die 24 Oudelinge van Openbaring
🕖 07:00 – Lewende Beloftes | Chanel Janse van Rensburg
👉 Hoop in die Hemel
🕗 08:00 – Oopgesprek | Anina Wasserman gesels met Dr. Lennon Solomon
🕘 09:00 – Christelike Opvoeding | Heinrich Viljoen & Elouie Badenhorst
👉 Die Charlotte Mason Metode
🕙 10:00 – Voedsaam | Dr. Saartjie Eksteen & Ayleen Stander
👉 Wonderlike Water – Deel 2
🕛 12:00 – Leer my Bid | Lr. Neville Neveling
🕐 13:00 – Die Sewe Gemeentes van Openbaring | Lr. Reinhardt Botha
👉 Inleiding
🕑 14:00 – Heroorweeg Radio | Lr. Neville Neveling
🕓 16:00 – Your Story Hour | A Light in the Window
🕟 16:30 – Your Story Hour | The Coat of Many Colors
🕔 17:00 – Verhale van Hoop | Lr. Morne Furstenburg
👉 Die Hoop wat in ons Harte is
🕕 18:00 – Christelike Opvoeding | Herhaling
🕖 19:00 – Maranatha! vir die Hele Gesin
🕖 19:10 – Ongefilter | Anina Wasserman gesels met Joe Dreyer
🕢 19:47 – Gebed Prakties Gemaak | Boekvoorlesing: Beleidenis

🎧 Luister direk op: https://awrafrikaans.org/luister

“Weet julle nie? Hoor julle nie? Is dit julle nie van die begin af bekend gemaak nie?” – Jesaja 40:21

16/07/2025

🎙️ Vandag op Adventiste Wêreld Radio Afrikaans – Woensdag, 16 Julie 2025
Keuses wat Lewe vorm – Radio wat jou rigting gee
📻 Luister aanlyn: https://awrafrikaans.org/luister

🕗 08:00 – Die Week se Punt | Dr. Freddie Claasen
🕘 09:00 – Van Eden tot Eden | Lr. Ernie Rex | 'n Lam Geslag
🕙 10:00 – Vegan Jou Kombuis | Bestandele & Kruie Deel 2
🕥 10:15 – Jou Vrae Beantwoord | Lr. Werner Eiselen | Wie is saam met Jesus Hemel Toe?
🕚 11:00 – Christelike Opvoeding | Elouie Badenhorst | Charlotte Mason Method
🕛 12:00 – Ons Sal Gaan Voorwaarts | Lr. Walter Smit | Die God in Wie ek my Lyding Wegsteek
🕑 14:00 – Rising with Purpose | Lr. Erton Kohler
🕒 15:00 – AanbidingsUur | Werner Badenhorst | Is My Offers Aanneemlik?
🕓 16:00 – Pathways of the Pioneers | The Call to Preach
🕔 17:00 – Jakob Vertel Sy Verhaal | Lr. Francois du Plessis | Jakob en Esau Ontmoet
🕕 18:00 – Ontsyfer | Heinrich Viljoen | Tekens van Jesus se Wederkoms
🕖 19:00 – Maranatha! vir die Hele Gesin | Satan doen voor asof hy die Christus is – Deel 1
🕢 19:10 – Waarna Luister Jy? | Manuel Escorcio 🎶

🎧 Kies om te luister – en laat dit jou keuses rig.
📲 Deel dit met iemand wat vandag inspirasie nodig het.

Weens 'n tegniese uitdaging sal ons nie OggendLIG vanmore kan uitsaai nie, maar ons bring vir u Lr Erton C Köhler se boo...
16/07/2025

Weens 'n tegniese uitdaging sal ons nie OggendLIG vanmore kan uitsaai nie, maar ons bring vir u Lr Erton C Köhler se boodskap wat hy gegee het by die 62ste Algehele Wereld Sitting van die Sewende Dag Adventiste Kerk.

Skakel in om 07:00 vanmore om daarna te luister.
https://awrafrikaans.org/luister

📢 Moenie dit misloop nie!⏰ Heruitsending van Gebed Prakties Gemaak is vandag om 06:00!Voel jy soms of jou gebede doodsti...
16/07/2025

📢 Moenie dit misloop nie!
⏰ Heruitsending van Gebed Prakties Gemaak is vandag om 06:00!

Voel jy soms of jou gebede doodstil bly – asof God nie hoor nie? 🙁
Daar is ’n rede… en daar is hoop!

💡 Tema: Beleidenis
Leer wat die Bybel sê oor hoe ons weer naby aan God kan leef – en Sy vergifnis en seën ervaar.

🎧 Skakel in op AWR Afrikaans:
👉 https://awrafrikaans.org/luister

📖 Skrifgedeeltes: Jer 5:1 | Gen 2:1-3 | 1 Joh 1:9 | Jes 44:22 | Ps 103:12 | Spr 28:13 | Rom 5:1

🎙️ Hierdie week in OngefilterAnina Wasserman gesels met Joe Dreyer – joernalis, fotograaf, pa en multimedia-man. Hulle d...
15/07/2025

🎙️ Hierdie week in Ongefilter
Anina Wasserman gesels met Joe Dreyer – joernalis, fotograaf, pa en multimedia-man. Hulle delf in sy daaglikse ervarings, die uitdagings wat hy in die gesig staar, en die unieke oomblikke wat hy beleef in die hart van Limpopo.

📅 Donderdag om 19:10
📻 Net op AWR Afrikaans – die internet radio van jou keuse.
Kom leer meer oor die man agter die nuus, die kamera, en die kreatiewe projekte wat mense se stories vertel.

🎧 Luister hier: https://awrafrikaans.org/luister

14/07/2025

In vandag se wêreld word gesinne en huwelike daagliks, nie net getoets nie, maar aangeval — maar God het ’n plan en ’n BELOFTE!

Skakel in more oggend om 07h00 - Lewende Beloftes ✨️
https://awrafrikaans.org/luister

U kan elke BELOFTE ook volg op ons Webtuiste, na die tyd weer luister asook download en share!
https://awrafrikaans.org/lewende-beloftes-potgooi/

Like en volg ons ook op Youtube:
https://youtu.be/-f_xh2x2wfI

24/7 Drie Engele Boodskappe - Wêreldwye Christelike Afrikaanse radiostasie wat die Drie Engele Boodskappe uitsaai vanuit Pretoria, Suid-Afrika. Luister regstreeks saam op www.awrafrikaans.org

📻 Heruitsending: Gebed Prakties Gemaak – Vanaand net ná Oopgesprek🤔 Voel dit of jou gebede teen die plafon vas sit? Word...
14/07/2025

📻 Heruitsending: Gebed Prakties Gemaak – Vanaand net ná Oopgesprek

🤔 Voel dit of jou gebede teen die plafon vas sit? Word dit nie beantwoord nie? Waarom gebeur dit… en hoe kan dit verander?

Kom luister vanaand na die belangrike onderwerp: Beleidenis – en ontdek wat die Bybel sê oor die pad na vergewing en herstelde kommunikasie met God. 🙏

📍 Luister net hier: https://awrafrikaans.org/luister

📖 Skriftekste: Jer 5:1 | Gen 2:1-3 | 1 Joh 1:9 | Jes 44:22 | Ps 103:12 | Spr 28:13 | Rom 5:1

🎙️ Hierdie week op OopgesprekAnina Wasserman gesels met Dr. Lennon Solomon oor sy inspirerende loopbaan en ryk kulturele...
14/07/2025

🎙️ Hierdie week op Oopgesprek
Anina Wasserman gesels met Dr. Lennon Solomon oor sy inspirerende loopbaan en ryk kulturele agtergrond. Kom luister na sy getuienis van geloof, groei en roeping.

📅 Uitsaai:
🕖 Maandag 14 Julie om 19:10
🔁 Heruitsending:
📍 Donderdag 08:00
📍 Sabbat 15:00

🎧 Net hier op AWR Afrikaans
👉 https://awrafrikaans.org/luister

Address


Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Adventiste Wêreld Radio Afrikaans posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Adventiste Wêreld Radio Afrikaans:

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Contact The Business
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share