Disa 95.9FM

Disa 95.9FM Disa FM 95.9 | Fastest Growing Radio Station in the Overberg and Helderberg | Preaching the Message of Reconciliation | Founded in 2013 by Dr. Gerhard Kotze.

www.disafm.co.za Radio Disa was founded with the soul purpose of preaching the Message of Reconciliation. Reconciling man to God, husband to wife, children to their parents ext. Gods instruction to us from His Word in 2 Corinthians 5:19&20. We will be broadcasting on the 1st of July 2013 LIVE from 9am to 11 am local time for one week as a test run and to do fine tuning. We will commence w

ith the official Launch on the 15th of July 2013. May this station grow in the Glory and favor of God ,and may broken Live be made whole
Thank You for Your Support
Dr Gerhard Kotze

Goeiemôre Disa familie. Elke Vrydag, in die program *"Local is lekker"* gesels, ek Tessa Gaffley, met n plaaslike kunste...
05/06/2026

Goeiemôre Disa familie.

Elke Vrydag, in die program *"Local is lekker"* gesels, ek Tessa Gaffley, met n plaaslike kunstenaar oor hul jongste musiek snit. Ek nooi jou vriendelik uit, om vanmiddag om 14:00 in te skakel op Radio Disa 95.9 FM. Of as jy buite ons uitsaaigebied is klik gerus "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

Ons gas vir vandag, die wonderlike Gospel sanger en liedjie skrywer, *Frieda Vollenhoven*, met haar lied getiteld, *"I give my all to you"* kom vermaak ons met haar sang en musiek.

Radio Disa, die Overberg se Christen stem.

Goeiedag Disa familie. Vrydae om 12:30 in die program, *"God van Wonders"* het ek, Tessa Gaffley, die vooreg om met vers...
05/06/2026

Goeiedag Disa familie.

Vrydae om 12:30 in die program, *"God van Wonders"* het ek, Tessa Gaffley, die vooreg om met verskeie gaste te gesels oor hul lewenservarings. Vandag deel *Chante van Niekerk* haar storie van absolute veerkragtigheid, geloof, hoop, en wilskrag.

Skakel in op Radio Disa 95.9 FM. Of as jy buite ons uitsaaigebied is klik gerus "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

Jy wil nie hierdie een misloop nie. Radio Disa, ons verkondig Christus onbeskaamd.

Hartlike goeiemôre Disa familie.Elke Donderdag om 14:00 het n skrywer die geleentheid om met ons oor hul jongste boek te...
04/06/2026

Hartlike goeiemôre Disa familie.

Elke Donderdag om 14:00 het n skrywer die geleentheid om met ons oor hul jongste boek te kom gesels tydens die program "Boekresensie". Vandag het Tessa Gaffley die absolute voorreg om met Jacques Papenfus te gesels oor sy boek "Moeggesukkel". Jy wil nie sy aangrypende verhaal, wat al soveel harte aangeraak het, misloop nie.

Skakel in op Radio Disa 95.9 FM of as jy buite ons uitsaaigebied is klik gerus "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

Radio Disa, ons verkondig Christus onbeskaamd.

Hartlike goeie môre Disa familie. Elke Maandag om 14:00 het verskeie gaste die vooreg om hul getuienis te kom deel oor d...
01/06/2026

Hartlike goeie môre Disa familie.

Elke Maandag om 14:00 het verskeie gaste die vooreg om hul getuienis te kom deel oor die luggolwe van Radio Disa 95.9 FM.

Vandag in die program "Noue ontkomings" gesels Tessa Gaffley met *Retha McPherson* , voormalige Mev Suid Afrika, skrywer en geesgeleide spreker. Retha kom deel met ons haar verhaal... een van diepe geloof, gehoorsaamheid en hoop.

Jy wil dit nie misloop nie, skakel in op Radio Disa 95.9 FM of as jy buite ons uitsaai gebied is klik "listen" op www.disafm.co.za

Radio Disa, ons verkondig Christus onbeskaamd.

31/05/2026
Hartlike goeie môre Disa familie. In die program "Local is lekker" gesels Tessa met die talentvolle plaaslike sangeres, ...
29/05/2026

Hartlike goeie môre Disa familie.

In die program "Local is lekker" gesels Tessa met die talentvolle plaaslike sangeres, Remalia Esau. Sy kom deel haar musiek en bied ons insae in haar loopbaan as sangeres.

Skakel gerus in op Radio Disa 95.9 FM of as jy buite ons uitsaai gebied is klik "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

Radio disa 95.9 FM die Overberg se Christen stem.

Goeie dag Disa familie.In die program "God van wonders" bring Tessa Gaffley elke Vrydag 12:30 n splinter nuwe episode ge...
29/05/2026

Goeie dag Disa familie.

In die program "God van wonders" bring Tessa Gaffley elke Vrydag 12:30 n splinter nuwe episode gevul met getuienisse, wat spreek van God se wonderbaarlike hand in mense se lewens. Vandag deel Hennie Bason sy getuienis; hoe die Here hom uit die kettings van verslawing gered het.

Skakel in op FM Frekwensie 95.9 FM of as jy buite ons uitsaai gebied is klik "listen" op ons webblad www.disafm.co.za

Ons verkondig Christus onbeskaamd.

Goeiedag Disa familie.Elke Donderdag om 14:00 gesels Tessa Gaffley met n skrywer tydens haar program "Boekresensie". Van...
28/05/2026

Goeiedag Disa familie.

Elke Donderdag om 14:00 gesels Tessa Gaffley met n skrywer tydens haar program "Boekresensie". Vandag is geen uitsondering nie, want Tessa gesels vandag om 14:00 met Juanita Aggenbach, skrywer van menige boeke.

Skakel in op Radio Disa 95.9 FM of as jy buite ons uitsaai gebied is klik gerus "listen" op ons webblad www.disafm.co.za.

Ons verkondig Christus onbeskaamd.

Hartlik goeiedag Disa familie."Skatkis vol juwele" lewer elke week n kosbare juweel op wanneer Tessa Gaffley met n bejaa...
28/05/2026

Hartlik goeiedag Disa familie.

"Skatkis vol juwele" lewer elke week n kosbare juweel op wanneer Tessa Gaffley met n bejaarde oor hul herinneringe van vervloeë dae gesels.

Tessa se kosbare juweel vandag om 12:30 is Andrew Kortje, 'n inwoner van Grabouw. Jy word uitgenooi om saam te luister op Radio Disa 95.9 FM. Of as jy buite ons uitsaai gebied is klik "listen" op ons webblad www.disafm.co.za.

Radio Disa, ons verkondig Christus onbeskaamd.

Goeiedag Disa familie, dis naweek.  Vandag in die program "Local is lekker" om 14:00 het ek, Tessa Gaffley, die absolute...
22/05/2026

Goeiedag Disa familie, dis naweek. Vandag in die program "Local is lekker" om 14:00 het ek, Tessa Gaffley, die absolute voorreg om met wyle Johnny Davids se vrou, Liezel Davids, te gesels oor sy splinternuwe liedjie getiteld "Gee my weer lewe". Kom luister vanmiddag wanneer Liezel haar geliefde eggenoot se lewe vier. Johnny Davids se stem sal vir altyd voortleef deur sy sang en musiek.

Jy wil dit nie misloop nie. Skakel in op 95.9 FM of indien jy buite ons uitsaaigebied is besoek ons webblad www.disafm.co.za. klik op "listen" en luister saam.

Disa 95.9 FM, ons verkondig Christus onbeskaamd.

Address

Corner Of N2 And Oudebrug Road
Grabouw
7160

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Disa 95.9FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Disa 95.9FM:

Share

Category