Stellenbosch news by Zayne Johannes

  • Home
  • Stellenbosch news by Zayne Johannes

Stellenbosch news by Zayne Johannes Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Stellenbosch news by Zayne Johannes, News & Media Website, .

Tomorrow, the suspects in Harlene Meyer's murder trial will face court again. Reflecting on the initial court session, i...
26/02/2025

Tomorrow, the suspects in Harlene Meyer's murder trial will face court again. Reflecting on the initial court session, it's disheartening to see that community support has waned over time, leaving mainly GBV activists to stand with the grieving families.

What message are we sending as a community? Must another innocent life be lost before we rally around the affected families again?

It's time for us to Rise & Unite, supporting each other in the face of violence and tragedy. Harlene's brutal murder has left an unfillable void in the lives of her children, husband, family, friends, and community.

Let's come together to stand in solidarity with Harlene's loved ones and become her voice, advocating for an end to violence against women.

Join us in court 'Stellenbosch Magistrate Court' @09.00' tomorrow to show your support!"

Received

12/09/2024

*Useful Numbers Stellenbosch*
*Police*: 021 809 5015 / 10111
*Crime Stop (report criminal activity anonymously)*: 08600 10111
*Ambulance*: 021 883 3444 / 10177 or 1022
*Doctors*: 021 887 8485
*Clinic*: 021 887 2650
*Hospital*: 021 861 2000
*Pharmacy*: 021 887 9400
*Fire Department*: 021 808 8888 / 028 341 8500
*ER24*: 084 124
*Netcare 911*: 082 911
*Life Line*: 086 132 2322
*Snake/Scorpion/Spider Bite Hotline*: 021 931 6129
*Mobile phone emergency number*: 112
*South African Tourism helpline*: 083 123 6789
*Arrive Alive Call Centre*: 0861 400 800

Skokende nuus vir die gemeenskap van CloetesvilleMag jou siel in vrede  Rus Damara, dankie vir jou vriendlikheid en behu...
04/08/2024

Skokende nuus vir die gemeenskap van Cloetesville

Mag jou siel in vrede Rus Damara, dankie vir jou vriendlikheid en behulpsaamheid aan die inwoners van Cloetesville

RIP

12/07/2024

Any community events taking place this weekend feel free to let me know

07/07/2024

Ek hoop almal is Warm en Veilig op hierdie Nat sondag.. Deel ASB jul Fotos saam ons in die comments

Full road closure in place for Helshoogte Pass between Kylemore and Simonsberg Road, Stellenbosch.
07/07/2024

Full road closure in place for Helshoogte Pass between Kylemore and Simonsberg Road, Stellenbosch.

Talle gemeenskap lede van Cloetesville, en omringde areas in Stellenbosch het vandag  2 Julie 2024 by Stellenbosch Hof B...
02/07/2024

Talle gemeenskap lede van Cloetesville, en omringde areas in Stellenbosch het vandag 2 Julie 2024 by Stellenbosch Hof Bymekaar gekom om hulle woede teenoor bende geweld te kom wys

Die gemeenskap van Cloetesville vowl Genoeg is genoeg dat Bendes hulle area oor neem.

Fotos : Facebook

Nog n lewe is vandag geneem in White City cloetesville Volle inligting volg sodra ek al die nodige inligting het
30/06/2024

Nog n lewe is vandag geneem in White City cloetesville

Volle inligting volg sodra ek al die nodige inligting het

Cloetesville TragedieFotos ontvang Via FacebookKom gemeenskap van Stellenbosch kom ons vat hande en Bid vir Cloetesville...
26/06/2024

Cloetesville Tragedie

Fotos ontvang Via Facebook

Kom gemeenskap van Stellenbosch kom ons vat hande en Bid vir Cloetesville 🙏

Cloetesville TragedieN Geskietery tussen Bende lede het op Woensdag 26 Junie  vroeg oggend ure plaas gevind in die Cloet...
26/06/2024

Cloetesville Tragedie

N Geskietery tussen Bende lede het op Woensdag 26 Junie vroeg oggend ure plaas gevind in die Cloetesville area op Stellenbosch, waar daar een Onskuldige getref is toe sy haar woning vroeg oggend verlaat het op pad na haar werk.

Daar is ook verneem dat dit die suster is van die Oud Protea Krieket Speler Roger Telemachus

Ons Harte gaan uit na die Meyer en Telemachus Familie

20/05/2022

19-jarige eerstejaarstudent van Universiteit Stellenbosch glo deur medestudent verkrag

Die bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) het met groot ontsteltenis kennis geneem van ’n beweerde verkragting op die Stellenbosch-kampus.

AfriNuus verneem dat 'n 19-jarige vrouestudent na bewering Dinsdagaand deur 'n manlike student in sy koshuiskamer verkrag is. Die student is gister in hegtenis geneem en verskyn vandag in die hof.

'n Verklaring deur die Universiteit lui:

Die Rektor en bestuur van die Universiteit veroordeel alle vorms van misdaad en enige skending van menseregte, waaronder geslagsgebaseerde geweld, ten sterkste. Die Universiteit het onmiddellik daad by die woord gevoeg wat ondersteuning aan die slagoffer betref, sowel as ten opsigte van die ondersoek en tugproses. Daar is hoegenaamd geen plek in ons samelewing of op ons kampusse vir enige dade van geweld nie. Ons harte gaan uit na die slagoffer van die beweerde verkragting.

Die Universiteit loof die spoedige optrede deur die Suid-Afrikaanse Polisiediens (SAPD). Die beweerde oortreder, ’n student van die US, is gisteroggend deur die SAPD in hegtenis geneem. In ooreenstemming met die US se gevestigde prosedures en protokolle, sal die Universiteit die beweerde oortreder uit sy koshuis skors, hangende verdere interne en kriminele ondersoeke deur wetstoepassingsowerhede. Hierdie aangeleentheid is nou ’n kriminele saak en die wet moet sy verloop neem.

Die slagoffer is tans veilig en ontvang versorging. Sy het gister ’n klag van verkragting teen die oortreder by die SAPD aanhangig gemaak. Die SAPD het haar na die Stellenbosse provinsiale hospitaal vergesel waar sy ondersoek is en ook die nodige medikasie, sorg en primêre berading ontvang het.

Die slagoffer het nog nie die voorval by die US se Eenheid vir Gelykwaardigheid aangemeld nie, maar sy is van inligting voorsien oor die verskeie maniere waarop so ’n voorval intern by die US aangemeld kan word. Sy sal hierin bygestaan word. Die Universiteit respekteer die wense en besluite van die slagoffer.

“Ek bevestig die Universiteit se streng benadering tot geen-verdraagsaamheid wat geslagsgebaseerde geweld betref,” sê prof Hester Klopper, Viserektor: Strategie, Globale en Korporatiewe Sake.

“Nes my kollegas in die Rektoraat, is ek persoonlik ten diepste verbind tot hierdie saak. In pas met ons Beleid vir Onbillike Diskriminasie en Teistering, sal ons steeds harder werk om 'n omgewing te skep wat vry is van geslagsgebaseerde geweld en om gelyke regte vir almal te bevorder. Menswaardighed moet en sal altyd ononderhandelbaar wees by die Universiteit Stellenbosch.

Menswaardigheid moet gerespekteer en bevestig word, maar ook herstel word wanneer daarop inbreuk gemaak is, ongeag die oortreding en sonder enige vrees vir of beskerming van die beweerde oortreder,” sê prof Klopper.

Address


Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Stellenbosch news by Zayne Johannes posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Address
  • Alerts
  • Claim ownership or report listing
  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share