29/11/2025
🎧
Dis tyyyyyyyyyd! Jbay Rocks Warm Up party! Lekker tye, en nogals met die teen Wallis!
Big Screen by en sweet tunes by and Les goooooo!!!
🚨OOK BAIE BELANGRIK!!!
Ons het All Show Passports 🎟️ vir ons locals van Jbay. Gaan na Jolly Dolphin en vra vir jou secret code. Gebruik jou code op Howler en tadaaaa!!! 😊