Tussen Kussings

Tussen Kussings Tussen Kussings is ’n intieme podcast waar Lesa & Zane gesels met mense wat 'n storie het — stories van lewe, liefde, swaarkry, drome en oorwinning.

Kom sit, tussen kussings en luister na die hartklop van mense se unieke reise.

22/08/2025

Behind the scenes en tussen 'n hele klomp kussings!
Zane en Lesa-Maré het groot dinge in die mou!
Tussen Kussings

22/08/2025

Gino Fabbri is reeds 'n huishoudelike naam hier in die GQ - van sing, tot komedie, dans tot MC - as hy nie op die verhoog is nie is hy voor die skerm met sy eie podcast Gino's Spot . Hierdie week op Tussen Kussings gesels Lesa-Maré en Zane met Gino by The Woods Bowling Club! Dolores, een van Gino se vele geliefde alter-egos, het kom inloer en so bietjie rolbal lesse vir die pro's probeer gee!

Hierdie week op Tussen Kussings gesels Lesa-Maré Harris en Zane Brown met plaaslike komediant en grapkas Gino Fabbri !On...
20/08/2025

Hierdie week op Tussen Kussings gesels Lesa-Maré Harris en Zane Brown met plaaslike komediant en grapkas Gino Fabbri !

Ons het gan inloer by The Woods Bowling Club om bietjie rolbal lesse van Dolores te kry, sy bekende en geliefde alterego.


Episode kom Vrydag, 22 Aug uit op alle platforms!

15/08/2025

In Episode 3 van Tussen Kussings gesels Zane Brown en Lesa-Maré Harris met Nicci Swartz oor haar loopbaan, graffiti kuns en haar stryd (en oorwinning) met borskanker. Ons gesels oor 'n koppie lekker koffie by The Perky Penguin by SANCCOB saves seabirds .

Hierdie week in Tussen Kussings kuier Zane Brown en Lesa-Maré Harris by The Perky Penguin waar hul met die ongelooflike ...
13/08/2025

Hierdie week in Tussen Kussings kuier Zane Brown en Lesa-Maré Harris by The Perky Penguin waar hul met die ongelooflike talentvolle en inspireerende Nicci Swartz gesels!

Ons gesels lewe, kuns, en conservation!
Moet dit nie misloop!

08/08/2025

In Episode 2 van Tussen kussings gesels Lesa-Maré Harris en Zane Brown met Ruan Wessels op PEAAT se stel.

Kom kuier Tussen Kussings met welbekende akteur Ruan Wessels en hoor hoe hy gesels oor sy lewe as 'n akteur en sy opkommende rolle.

Is julle reg vir Episode 2 van Tussen Kussings ? Ons het gesles met Ruan Wessels oor teater, rolprente, die lewe, en wat...
07/08/2025

Is julle reg vir Episode 2 van Tussen Kussings ?
Ons het gesles met Ruan Wessels oor teater, rolprente, die lewe, en wat hy nog alles in die pyplyn het!

'n Dierbare en diep siel, was wonderlik om hom te leer ken op die stel van PEAAT se MA SKRYF MATRIEK wat onlangs by Impact Community Theatre Company gehou is.

Moenie hierdie episode mis nie...

Vanaand het ons   gekuier op Gino's Spot ! Lekker gelag, gereminis en gesels oor alles Tussen Kussings !Lesa-Maré Harris...
05/08/2025

Vanaand het ons gekuier op Gino's Spot ! Lekker gelag, gereminis en gesels oor alles Tussen Kussings !

Lesa-Maré Harris
Zane Brown
Gino Fabbri
Meerkat & Mango

Dinsdag aand kuier ons by Gino Fabbri op sy Youtube kanaal Gino's Spot Skakel in! Dit gan vet pret wees!Hier is die link...
04/08/2025

Dinsdag aand kuier ons by Gino Fabbri op sy Youtube kanaal Gino's Spot
Skakel in! Dit gan vet pret wees!

Hier is die link....
https://www.youtube.com/watch?v=PLn_KgH9_WA

"Lesa and Zane - Meerkat and Mango - the Tussen Kussings maniacs, are popping onto Gino's Spot this Tuesday for some mayhem!!"

Tussen Kussings
Lesa-Maré Harris
Zane Brown
Meerkat & Mango

Address

Port Elizabeth

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Tussen Kussings posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share