
01/05/2025
HIEP-HIEP 🎈 🎈🎈 Ons (as ‘n régte besigheid 😉) is hierdie maand 3 jaar oud en ons emmers loop oor van dankbaarheid & verwagting vir die volgende 30 jaar!
Ons het so bietjie meer as drie jaar gelede op 35 besluit om ons drome te volg, om vreeslose vrouens te wees, om die liefde en talente in ons en op óns manier te begin deel. Ons is ‘n wat dien as jou besigheid se muscles - eenvoudig, maar kragtig - want elke besigheid het ‘n storie en verdien sy eie organiese inhoud!
Dit is beslis nie die maklikste pad nie, maar vir enige entrepreneur wat hierdie sien: DOEN DIT! Jy het genoeg in jou om daai droom wat jou hart buite beheer laat klop, te bereik! Hy klop vir ‘n rede 😉 WE ARE ROOTING FOR YOU 👊 … en kom drink koffie by ons as jy ‘n klein hupstoot nodig het!
💋 Mia Slabbert 📸🎥
💋 Bianca Terblanche 🖥️
💋 Cilleste Van Dyk ✍🏻
Oukei, - let’s go!
📩 [email protected]
📸 Theana Breugem