14/12/2025
Baie dankie vir die ondersteuning op dié episode.
Skakel in en luister saam. Moet nie vergeet om hierdie episode te deel nie. 🎙
Hierdie week gesels eo met Adele Vrey, ex-satanis. Sy vertel van haar lewe as 'n satanis en hoe sy bevryding gevind het in Jesus. Sy wys uit hoe om jouself e...