Rosestad 100.6fm Nuus & Sport

Rosestad 100.6fm Nuus & Sport Rosestad 100.6fm Nuus & Sport
Ons nuusspan plaas die jongste nuus daagliks

 # Die Kyalami-renbaan sal sy eerste internasionale 24-uur-uithouren aanbied # Swaar reënbuie word nog verwag # Kuba is ...
20/09/2026

# Die Kyalami-renbaan sal sy eerste internasionale 24-uur-uithouren aanbied
# Swaar reënbuie word nog verwag
# Kuba is in totale duisternis gedompel
# Idac waarsku die publiek teen ‘n bedrieër wat hofinligting probeer bekom
# Ed Sheeran se ondersteuningslys val uitmekaar
# Sommige MK Party-lede dreig om nie te stem nie
# Aero Defence 2026 stel Suid-Afrika se verdedigingsbedryf ten toon
# Die DA verwelkom Lamola se verwerping van rasgebaseerde beleid

Vir meer oor hierdie en ander nuus- en sportstories, kliek hier:

Kry die jongste nuus en sport in jou gemeenskap en landswyd op Rosestad Nuus en Sport.

Die minister het die Amerikaanse vlugtelingprogram as Apartheid 2.0 beskryf.
20/09/2026

Die minister het die Amerikaanse vlugtelingprogram as Apartheid 2.0 beskryf.

Die DA sê hy verwelkom die minister van Internasionale Betrekkinge, Ronald Lamola, se verwerping van Amerikaanse rasgebaseerde beleid.Lamola het die Amerikaanse vlugtelingprogram as Apartheid 2.0 beskryf terwyl hy Saterdag die Congressional Black Caucus Foundation in Washington toegespreek het.Die ...

Die 13de Africa Aerospace and Defence-uitstalling is die naweek aan die gang by Lugmagbasis Waterkloof in Pretoria.
20/09/2026

Die 13de Africa Aerospace and Defence-uitstalling is die naweek aan die gang by Lugmagbasis Waterkloof in Pretoria.

Die 13de Africa Aerospace and Defence-uitstalling is die naweek aan die gang by Lugmagbasis Waterkloof in Pretoria.Honderde militêre afgevaardigdes en lede van die publiek besigtig die nuutste lugvaart- en verdedigingstegnologie.Daniel du Plessis van Milkor het die geleentheid as fenomenaal beskryf...

Die party se sekretaris-generaal, Sibonelo Nomvalo, sê die party spreek klagtes oor kandidate aan.
20/09/2026

Die party se sekretaris-generaal, Sibonelo Nomvalo, sê die party spreek klagtes oor kandidate aan.

Sommige ontevrede MK Party-lede dreig om nie in die plaaslike regeringsverkiesing op 4 November te stem nie, tensy daar opgetree word oor beweerde ongerymdhede op die party se kandidaatlys.Die lede het Saterdag tydens ’n gebedsbyeenkoms wat deur die party se leier, Jacob Zuma, in Durban toegespree...

Die Britse popsanger Ed Sheeran het nou al die kunstenaars verloor wat as ondersteuningsoptredes vir sy komende konserte...
20/09/2026

Die Britse popsanger Ed Sheeran het nou al die kunstenaars verloor wat as ondersteuningsoptredes vir sy komende konserte sou optree.

Die saak sal vir ondersoek na die polisie verwys word.
20/09/2026

Die saak sal vir ondersoek na die polisie verwys word.

Die Ondersoekdirektoraat teen Korrupsie (Idac) het die publiek gewaarsku teen ‘n bedrieër wat die naam en foto van die waarnemende ondersoekdirekteur, Ntuthuzelo Vanara, gebruik om kritieke inligting oor ‘n saak wat voor die hof dien, te probeer bekom.Idac sê die telefoonnommer wat gebruik wor...

Die Verenigde Nasies het die Amerikaanse brandstofblokkade veroordeel en sê Kuba kan 'n stille Gaza word soos wat die kr...
20/09/2026

Die Verenigde Nasies het die Amerikaanse brandstofblokkade veroordeel en sê Kuba kan 'n stille Gaza word soos wat die krisis vererger.

Kuba se departement van energie sê die eiland is vir die sewende keer vanjaar in totale duisternis gedompel te midde van 'n energiekrisis wat deur 'n Amerikaanse brandstofblokkade vererger word. SABC-nuus berig Kuba se verouderde elektrisiteitsnetwerk is ​​onder geweldige druk weens brandstofte...

Die Vrystaat en Noord-Kaap kan skadelike winde, hael en  gelokaliseerde oorstromings ervaar.
20/09/2026

Die Vrystaat en Noord-Kaap kan skadelike winde, hael en gelokaliseerde oorstromings ervaar.

Dele van Suid-Afrika kan swaar reën, hewige donderstorms en moontlike oorstromings verwag.Die Suid-Afrikaanse Weerdiens sê reënbuie en donderbuie in verskeie gebiede kan tot Maandag voortduur. Die Vrystaat en Noord-Kaap kan skadelike winde, hael en gelokaliseerde oorstromings ervaar. KwaZulu-Nata...

Die Michelin 24 Hour Dubai is na die Kyalami-renbaan verskuif weens veiligheidskwessies in die Midde-Ooste.
20/09/2026

Die Michelin 24 Hour Dubai is na die Kyalami-renbaan verskuif weens veiligheidskwessies in die Midde-Ooste.

 # ‘n Verdagte sterf ná ‘n val van ‘n gebou in Bloemfontein # Ramaphosa verleng die vir Madlanga-sperdatum # 'n Regsadvi...
19/09/2026

# ‘n Verdagte sterf ná ‘n val van ‘n gebou in Bloemfontein
# Ramaphosa verleng die vir Madlanga-sperdatum
# 'n Regsadviseur bevestig gebreke in die Grondslagfase-katalogusproses
# ’n Nuwe Little Foot- studie dui op ’n verandering in hoe ons voorouers beweeg het
# Trump verbied vir onder meer CNN in die Withuis
# Die SAPD waarsku teen vals beelde van verdagtes in die Ekurhuleni-moorde
# Ingryping deur die Werkloosheidsversekeringsfonds help die Poskantoor
# Didiza is optimisties dat Amerikaanse visumbeperkings opgelos sal word
# Cosatu eis versekering oor mediese dekking vir afgetrede soldate
# Mangaung se afvalwaterbehandeling het verbeter

Vir meer oor hierdie en ander nuus- en sportstories, kliek hier...

Kry die jongste nuus en sport in jou gemeenskap en landswyd op Rosestad Nuus en Sport.

Address

1 Cockram Street
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rosestad 100.6fm Nuus & Sport posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rosestad 100.6fm Nuus & Sport:

Shortcuts

Share