03/01/2024
Ek maak vars currykos,platters,bunnychows en vele meer,vir aflewering moet die bestellings 3+ bestellings wees,ek gebruik net vars groente,vleise ontbeen ekself,bunnychows is half loaf,bestellings moet ASB รฑ dag voor die tyd geplaas word.NB!!! Ek lewer nie af vir net 1 bestelling nie. My pryse is baie billik en bekostigbaar,ek lewer regoor Bloemfontein af,in CBD is afleweringsfooi R25 en verder as CBD R35.
Kontak Annemarie 0745255298,ek is op whatsapp ook.