08/06/2026
Hier is nou net so voorsmaak van troue wat ons gedone het by Slightly Nutty - Venue Bloemfontein van Wian Fourie en Korle Fourie dit was lekker aand en julle het great gelyk. Dankie dat ons kon deel wees van julle spesiale dag
Video: DC Productions
Fotos: Little Arrow Photography
Venue: Slightly Nutty - Venue Bloemfontein
Grimering: Posh Lab Dan Pienaar
Enjoy the videos and music you love, upload original content, and share it all with friends, family, and the world on YouTube.