Mielie FM

Mielie FM 🌽MielieFM - "Kos vir jou Ore"🌽
🎧 Download die App - Android / iPhone
🌎 Luister aanlyn - www.mieliefm.co.za
📱 WhatsApp - 0727131188
(3)

🌿✨ WENNER AANGEKONDIG! ✨🌿En daar is sy… ons gelukkige wenner! 🎉Baie geluk aan Jana du Toit wat die  eetbewys gewen het! ...
24/06/2026

🌿✨ WENNER AANGEKONDIG! ✨🌿
En daar is sy… ons gelukkige wenner! 🎉
Baie geluk aan Jana du Toit wat die eetbewys gewen het! 🍽️💚
Ons hoop jy gaan elke happie geniet en jouself bederf met iets besonders! 😍
Dankie aan elkeen wat ingeskryf en saam gespeel het – hou gerus dop, want daar’s nog groot verrassings en lekker kompetisies oppad! 🎶🔥

VANAAND OP MIELIE FM – RETRO VIBES! ✨🎶Hou vas aan jou sitplek… want vanaand vat ons jou terug in tyd met die beste ou tr...
22/06/2026

VANAAND OP MIELIE FM – RETRO VIBES! ✨🎶
Hou vas aan jou sitplek… want vanaand vat ons jou terug in tyd met die beste ou treffers en goeie vibes! 😍
🕖 Van 19:00 – 21:00
🎧 Retro Vibes met Andy Melville
Verwag:
🔥 Jou gunsteling throwbacks
💃 Musiek wat jou laat saamsing
🎤 Daai lekker kuier gevoel wat net radio kan bring
EN… dis nie al nie! 👀
🎉 Ons maak ook die gelukkige wenner bekend van die eetbewys!
👉 Dit kan dalk JY wees… so MOET NIE MIS NIE!
📻 Luister saam aanlyn by:
Mielie FM⁠�
Kom kuier saam, draai die volume oop en laat die nostalgie jou vat! 🎶
👉 Tag iemand wat saam met jou moet luister vanaand!

VANAAND OP MIELIE FM – LAAT AAND KOFFIE MET ROZANNE! ☕🎙️Is jy reg vir ’n aand vol lekker gesels, musiek en daai spesiale...
21/06/2026

VANAAND OP MIELIE FM – LAAT AAND KOFFIE MET ROZANNE! ☕🎙️
Is jy reg vir ’n aand vol lekker gesels, musiek en daai spesiale nostalgie? 🌙✨
Vanaand van 19:00 tot 21:00 neem ek jou saam op ’n reis terug in tyd… 📻
Ons krap diep tussen die argiewe rond en haal daai songs uit wat jou sommer weer iets laat voel! 🎶❤️
Dis die perfekte manier om jou aand af te sluit –
of jy nou ontspan met ’n koppie koffie ☕, of net lus is vir goeie geselskap.
👉 Kom luister saam en kuier lekker!
📍 Luister regstreeks op Mielie FM
🕖 19:00 – 21:00
🎧 Laat Aand Koffie met Rozanne
Moenie dit misloop nie… vanaand maak ons herinneringe wakker! ✨

🎙️ Vanaand 19:00 – 21:00 | Regstreeks op Mielie FMMaak gereed vir ’n aand vol goeie musiek, lekker gesels en regte radio...
17/06/2026

🎙️ Vanaand 19:00 – 21:00 | Regstreeks op Mielie FM

Maak gereed vir ’n aand vol goeie musiek, lekker gesels en regte radio-energie saam met Charl Brittz!

📻 19:30 – Demarie kuier saam ’n Warm gesprek, lekker stories en daardie menslike oomblikke wat jou reg in die hart tref.

📻 20:00 – Willem neem oor die mikrofoon Sterk opinies, goeie vibes en ’n kuier wat jou vasgenael gaan hou.

✨ Van 7 tot 9 vanaand bring ons jou die perfekte mengsel van kuier, klank en karakter.

📍 Skakel in. Bly in. Moet dit nie mis nie.

🎧 Mielie FM | Waar jou aand lewe kry

VANAAND op Mielie FM 🎶Maak gereed om terug te reis in tyd… ⏪🕖 7PM – 9PM🎙️ Andy Melville bring vir jou Retro VibesVanaand...
15/06/2026

VANAAND op Mielie FM 🎶
Maak gereed om terug te reis in tyd… ⏪
🕖 7PM – 9PM
🎙️ Andy Melville bring vir jou Retro Vibes
Vanaand vat ons jou terug na die 80’s! 💿✨
Daai tyd van groot hare, neon kleure en onvergeetlike treffers wat nog steeds lekker saam sing!
So skuif gemaklik in,
skink vir jou ietsie lekker ☕
en laat die nostalgie jou oorneem…
🎶 Sit terug. Ontspan. Raak nostalgies.
👉 Luister LIVE: www.mieliefm.co.za⁠�

☕🎙️ Vanaand op Mielie FM – Laat Aand Koffie met RozanneIs jy reg om die dag rustig af te sluit… met ’n bietjie nostalgie...
14/06/2026

☕🎙️ Vanaand op Mielie FM – Laat Aand Koffie met Rozanne

Is jy reg om die dag rustig af te sluit… met ’n bietjie nostalgie en baie goeie musiek? 🌙✨

Van 7 tot 9 vanaand nooi ek jou om saam te kom ontspan op Laat Aand Koffie met Rozanne – waar ons dieper delf in die argiewe en daai liedjies speel wat jou sommer terugvat… 🎶💭

Daai songs wat jy dalk al vergeet het…
Daai memories wat weer lewe kry met net een noot…

☕ Sit terug met jou gunsteling koppie koffie
📻 Skakel in op Mielie FM
💬 En kom kuier saam

Dis rustig… dis warm… dis nét wat jy vanaand nodig het ❤️

Moet dit nie mis nie – 7 tot 9, Laat Aand Koffie met Rozanne 🌙🎶

🎧 VANAAND OP MIELIE FM! 🎧Is jy lus vir iets anders… iets wat nie elke dag op jou playlist is nie? 👀🔥Alternative Mix Tape...
11/06/2026

🎧 VANAAND OP MIELIE FM! 🎧

Is jy lus vir iets anders… iets wat nie elke dag op jou playlist is nie? 👀

🔥Alternative Mix Tape met Ben vat oor van 6 tot 9 vanaand — en dis waar die real vibes begin!

Ve rwag die beste alternatiewe klanke, hidden gems en daai songs wat jou laat sê:
“Wow… ek het lanklaas dié gehoor!” 🎶

👉 Sit terug
👉 Draai die volume op
👉 En kom ontdek nuwe vibes saam met ons

📻 Luister live en moenie uitmis nie!

Alternative Mix Tape met Ben
🕕 18:00 – 21:00
📍 Net op Mielie FM

✨ Kos vir jou ore… en vibes vir jou siel ✨

🔥 Vanaand op Mielie FM gaan dit groot! 🔥Maak reg vir ’n spesiale uitsending waar die musiek en stories sommer lekker saa...
10/06/2026

🔥 Vanaand op Mielie FM gaan dit groot! 🔥
Maak reg vir ’n spesiale uitsending waar die musiek en stories sommer lekker saamvloei en jou aand op die beste noot begin.
✨ Van 19:00 tot 21:00 neem Charl Brittz die stuur, en hy kuier saam met twee baie spesiale gaste: 🎤 Louis Brittz
🎤 Bobby van Jaarsveld
Dis nie net ’n show nie—dis ’n lekker luister-saam ervaring, vol stories, goeie geselskap en natuurlik musiek wat jou aand ligter maak.
📻 Skakel in by Mielie FM en beleef ’n aand waar jy net kan terug sit, ontspan en saam kuier.
⏰ 7 tot 9 vanaand 🎧 Moet dit nie misloop nie—dis een van daardie shows waar jy wens jy het vroeër ingeskakel!

🎙️✨ VANAAND OP MIELIE FM – DIS TYD VIR ‘N BAKGAT KUIER! ✨🎙️Maak reg vir ‘n aand vol lekker musiek, goeie vibes en gesels...
09/06/2026

🎙️✨ VANAAND OP MIELIE FM – DIS TYD VIR ‘N BAKGAT KUIER! ✨🎙️

Maak reg vir ‘n aand vol lekker musiek, goeie vibes en geselskap wat jou sommer laat tuis voel!

🔥 Koos Rosslee bring vir jou “Bakgat Kuier”
🕖 Van 7 tot 9 vanaand
📻 Net hier op Mielie FM

Of jy nou by die huis ontspan, in die kar is of saam met vriende kuier – Koos hou jou geselskap met die lekkerste treffers en daai egte kuier-gees wat jy nie wil mis nie!

💃🕺 Sit terug, draai die volume bietjie harder en kom geniet die aand saam met ons!

👉 Moet dit nie misloop nie – dis jou uitnodiging na ‘n regte Bakgat Kuier!

🔥 MOENIE UITMIS NIE, MIELIE FM FAMILIE! 🔥Daar is iets groot aan die gebeur… en jy wil definitief deel wees daarvan! 👀🎧 M...
09/06/2026

🔥 MOENIE UITMIS NIE, MIELIE FM FAMILIE! 🔥

Daar is iets groot aan die gebeur… en jy wil definitief deel wees daarvan! 👀

🎧 Maak seker jy luister na al ons shows hierdie week, want daar is ’n lekker kompetisie aan die gang!

💥 Jy kan ’n R500 eetbewys by wen – ja, dis reg… ’n bederf vir jou én iemand spesiaal!

👉 Al wat jy moet doen?
Skakel in, luister saam, en hou jou ore oop… ons vertel jou presies hoe jy kan inskryf!

✨ By Mielie FM bring ons nie net musiek nie…
ons bring geleenthede, vibes en lekker verrassings!

📻 So… waar wag jy nog?
Draai daai volume op en kom kuier saam!

Address

Tafelberg Laan 19 Spitskop SH
Bloemfontein
9301

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mielie FM posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mielie FM:

Shortcuts

Share

Category