
10/10/2025
Just a little Flashback Friday moment from our stop at Laerskool Orion.✨️
⭐Baie dankie aan Jayden en Armand van Nizza Foods vir die heerlike Erfenisdag-braaibroodjies en produkte wat vandag by die skool vir leerders en onderwysers voorsien is. Ons weet dit is deur beide leerders en onderwysers wat dit ontvang het, opreg geniet! Julle vrygewigheid en mooi gebaar word opreg waardeer – dankie dat julle dit gratis moontlik gemaak het. 🙏💙⭐