10/08/2026
Duwayne het op 13 - Jarige ouderdom begin tik en buttons rook, hy vertel hoe hy teen sy ouers gerebelleer het, hy het selfs drugs verkoop en met guns rondgehardloop, hy het self later beginte steel en alls gedoen wat verkeerd was.
sy ouers speel n baie groot rol in sy verlossing, sy ouers het nooit op gehou met bid nie, die dag toe hy meer as 20 vriende verloor, deur gangsterism het hy besluite geneem om sy lewe om te keer.
Duwayne Allies het nou sy eie besigheid - Cozy Flames en Construction Projects - en is getroud.
Sy boodskap aan die Jeug " voor jy lief wil wees vir ander en die dinge van die wêreld, wees eers lief vir jouself.
"Fight die duiwel, Moet hom nie kans gee nie, werk Saam met die Here en Fight.