18/06/2026
π Iets om oor te d**k...
Mmmm... π€
Breaking News Worcester in 'n gebrande nuusvoertuig deur Worcester se strate... π¨ππ₯
Los julle idees vir voertuig- of besigheidsname hieronder in die kommentaar. ππ
Vandag lag ons daaroor, maar wie weet? Dalk sien ons eendag die Breaking News Worcester-span met hul eie gemerkte voertuig op tonele regoor die dorp. πͺπΈ
Van ongelukke en brande tot gemeenskapsnuus β drome begin klein en groei met die ondersteuning van die gemeenskap. β€οΈ
"Moet nooit klein beginne onderskat nie. Groot dinge begin dikwels met een droom."
π Wie weet... dalk ry die Breaking News Worcester-kar vroeΓ«r rond as wat ons d**k!