Sit My Op met Kaista Black

Sit My Op met Kaista Black News Page for Afrikaans Rap and HipHop Promotional Page.Content Creator.
(2)

27/10/2025

Mis julle ons?Want ons mis julle!
- SMO
(Bestuur)

03/10/2025

SONGWARS with BARCODERS x YANO. | Check out MAC_THE_PROMOTER LIVE streams on TikTok! Watch, follow, and discover the latest content from MAC_THE_PROMOTER.

03/10/2025

Hoe kan ons nog julle help
anders as wat ons tans doen?
- SMO
(Bestuur)

VERNIET OF BETAAL?Baie mense kontak ons daagliks vir VERNIET promosies maar ons het slegs elke Maandag en Dinsdag progra...
03/10/2025

VERNIET OF BETAAL?

Baie mense kontak ons daagliks vir VERNIET promosies maar ons het slegs elke Maandag en Dinsdag programme om hulle uit te help,ons is tans besig om nog programme by te voeg

Maar tans is dit slegs Maandae en Dinsdae verniet en dan die res van die week betaling!

Rede vir betaling:
Ons vra betaling vir sekere programme omdat ons mense het om te betaal,wat ook wens hulle kon die hele agentskap verniet borg,maar as gevolg van die klomp werk wat ons versoek moet hulle iewers betaal word!

- SMO
(Bestuur)

03/10/2025

Wil u ons graag n vraag vra?
Vra die vraag in kommentaar!
- SMO
(Bestuur)

03/10/2025

Is daar n probleem as ons mal
is oor Luda en soms betaal vir hom?
- SMO
(Bestuur)

NUWE PROGRAMME!Vanaf 01 September is ons besig met opdaterings aan ons blad en ook die programme wat ons aanbied,en het ...
03/10/2025

NUWE PROGRAMME!

Vanaf 01 September is ons besig met opdaterings aan ons blad en ook die programme wat ons aanbied,en het gesien dat ons nog plek het om SMO met Kaista Black te verbeter asook lekker te maak om te ondersteun!

Ons was eers "Brieke Op Lirieke TV",toe "In Die Nuus" en nou "Sit My Op met Kaista Black",ons het ons visie net meer en meer gegroei in die tyd van verandering.Ons het steeds soortvan dieselfde
visie en misie,en dit is om ander te help hulle volle potensiaal bereik!

Moet ons nog een of twee VERNIET programme by sit?

- SMO
(Bestuur)

03/10/2025

"❤️" hier vir meer VERNIET promosies,
Laat ons sien hoeveel hulp nodig!
- SMO
(Bestuur)

02/10/2025

Program for the day is closed
Upgrades in place!
- SMO
(Bestuur)

01/10/2025

Wie het musiek video's vrygestel?
Los links in kommentaar!
- SMO
(Bestuur)

Address

Cape Town Southern Suburbs

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Sit My Op met Kaista Black posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Sit My Op met Kaista Black:

Share