Dinner en Skinner

Dinner en Skinner Jou nuwe gunsteling potgooi met Mel die Storieverteller, Saffa Mamma en Edó!

18/10/2024

Mel die Storieverteller Edó Mostert en Jou Saffa Mamma, DIE HELE DINNER&SKINNER SPAN, is vanaand op Slim Vang Sy Baas op VIA TV 17:00 op kanaal 147 op DSTV! Sou jy beter as ons kon doen 😆🤷🏻‍♀️! Kyk saam en laat weet ons!!

Onse eie  het vandag haar baba tee gehad - ons kan nie wag om vir Baba Boetie Oliver te ontmoet nie 💙
27/01/2024

Onse eie het vandag haar baba tee gehad - ons kan nie wag om vir Baba Boetie Oliver te ontmoet nie 💙

Die kersfees gees loop hoog hier by Dinner en Skinner. Daar het so baie die jaar gebeur - SaffaMamma is swanger, Mel het...
15/12/2023

Die kersfees gees loop hoog hier by Dinner en Skinner.
Daar het so baie die jaar gebeur - SaffaMamma is swanger, Mel het ‘n hele show on the road gevat en Edó het ‘n nuwe song release.

Ons is so baie dankbaar vir almal se ondersteuning tydens ons eerste seisoen van Dinner en Skinner 🎄🙏🏼🧡

04/11/2023

Wen ‘n illustrasie ter waarde van R2000 van Celeste Steyn Art 🤩🙀

Gee ons jou beste tips van hoe om balans te hou tussen jou persoonlike lewe en jou werkslewe…En as jý tips nodig het, lu...
26/10/2023

Gee ons jou beste tips van hoe om balans te hou tussen jou persoonlike lewe en jou werkslewe…
En as jý tips nodig het, luister Dinner en Skinner se episode 9… link in bio ✨

04/10/2023

Episode 8 van Dinner en Skinner is uit! En ons praat oor doelwitte en hoe om joune te vind…

Link in Bio!

Ons is net so moeg gewag soos jy! Môre kom die nuwe episode van Dinner en Skinner!! Links na al die plekke waar jy dit k...
19/09/2023

Ons is net so moeg gewag soos jy! Môre kom die nuwe episode van Dinner en Skinner!!

Links na al die plekke waar jy dit kan luister/kyk in ons bio 🙌🏼

Hierdie is ‘n foto van die eerste aand toe ons Dinner en Skinner aanbieders mekaar, al drie saam, ontmoet het. Die konne...
14/09/2023

Hierdie is ‘n foto van die eerste aand toe ons Dinner en Skinner aanbieders mekaar, al drie saam, ontmoet het. Die konneksie was instant!
Vandag is .mostert op Die Kontrak 3, het nou net aangekondig dat sy ‘n tweede keer ‘n mamma gaan word en travel op en af vir haar one woman show. Dis natuurlik die minste waarmee hulle besig is. Volgende week is episode 7 (jammer vir die week se wag, maar die drie is besig jong)

Afwesig op die foto is die editor: wat hard besig is om .co.za te run!! 🎉

Geluk aan  !! Jy wen ‘n fotografie sessie van ons eie talentvolle .co ter waarde van R5,000!!! Kontak asb vir Edógraphy ...
30/08/2023

Geluk aan !! Jy wen ‘n fotografie sessie van ons eie talentvolle .co ter waarde van R5,000!!! Kontak asb vir Edógraphy om jou prys te eis 🙌🏼🎉

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Dinner en Skinner posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Dinner en Skinner:

Share

Category