
19/04/2022
https://twitter.com/sa_tlu/status/1516295531491852288?s=20&t=lnn9qEtp9RvV3ZDuL7lFsw
“IS JY DIE 2022 TLU SA JONGBOER VAN DIE JAAR? Inskrywings vir die 2022 TLU SA Jongboer van die Jaar-kompetisie is oop. Die toekoms van landbou is gesetel in die hande van die volgende geslag boere en daarom is hierdie vir ons ’n baie belangrike kompetisie. https://t.co/KJpYq3x8Uv”