09/08/2025
My hart is in stukkies💔💔💔😭😭😭
Hoe kan n pa sy eie dogtertjie brutally vermoor😭 sy was net 4 jaar oud, nog n baba 🥺 en wat die seerste maak is dat die ma dit toe gelaat het. Hulle is die mense wat haar moes beskerm het😭
Hoe het ons só harteloos, só wreed, só boos geword? Wanneer het die wêreld besluit dat die onskuldigstes onder ons as weggooibaar beskou kan word? Ons het ons medelye vir gerief verruil, ons vriendelikheid vir wreedheid, en ons eerbied vir God vir die aanbidding van onsself.
As hulle so n probleem met haar gevind het, hoekom haar dan maar nie net vir n familie gegee wat bitter graag n dogtertjie wou gehad het nie as om haar so te ge.abuse en vermoor heti, dis so wreed, hoe kom n Pa dit doen an sy eie bloed💔😭
Ek bid en ek vra die HERE om ons mense te help, om ons kindertjies te help en te beskerm en die wreedheid aan liefde te verander. Om mekaar se kinders as jou eie te behandel en daar sal wees as die ouers nie omgee vir hul eie nie.
Rus sag klein engeltjie🥺💔