Lavender Moon Publishing, Printing, Marketing

Lavender Moon Publishing, Printing, Marketing Publishing services to Self-Published authors. All printing
Marketing: Direct and Online

ń Goeie boek maak ń goeie omgewing NOG beter en vice versa. Hekelwoorde
06/04/2025

ń Goeie boek maak ń goeie omgewing NOG beter en vice versa. Hekelwoorde

02/04/2025
The delight of reading, anywhere, anytime.
22/01/2025

The delight of reading, anywhere, anytime.

18/01/2025

With Hekelwoorde – I just got recognised as one of their top fans! 🎉

18/01/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard!

Lida Mostert van Coller, Maryke van Wyk

15/01/2025
08/01/2025

Die Liewe Vader het my bederf met 'n amaaaaaazing bemarkingsagent 🤩🤩🤩🤩🤩. Sy is nie net 'n lekker mens nie, maar ook super bekwaam. Die gevolg is dat daar nou 'n million gezillion katrillion van my bundels in die boekwinkels is - so jy kan sommer net inval by jou naaste een en vir jou bestie 'n boek koop vir haar verjaarsdag, of vir jou moeder vir 'n bederf. Ek kry ook terugvoer van al hoe meer tienerdogters wat die bundels lees, veral Hekelwoorde en Heelword.

Hoe kies jy tussen die drie bundels?

is vir almal, jy kan dit selfs vir jou man op die langpad lees

is 'n pleisterboek vir 'n liefmens met 'n seer hart, enkelmammas en veral ook tienermammas

deel veral met lewensfases, lang siekbeddens se afsterwe, klaarmaak aanbeweeg, so werk lekker vir ouer mense.

So gaan vra vir Hekelwoorde, Heelword of Wenswoorde by jou naaste boekwinkel. As hulle dit nie het nie, kan hulle dit bestel by PROTEA VERSPREIDERS.

Jy kan ook 'n getekende uyndel aanlyn by my bestel op www.hekelwoorde.co.za, of as jy oorsee woon op AMAZON, hulle druk dit en laai dit af voor jou deur.

Ennnnnnn jy kan dit aflaai op jou diepste stoel ofninnjou sagste bed en op jou Kindle lees. 😍🤩

Shopping in die land van woorde 🤣. Makliker kan dit nie wees nie.

Ek sê dankie dankie dankie.








Address

Cape Town
Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Lavender Moon Publishing, Printing, Marketing posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category