Mauritz Lotz Productions

Mauritz Lotz Productions 🎶 Mauritz Lotz | Film Composer | Producer | Guitarist 🎸 Working Musician - Music Producer - Music Director - Composer -Film Composer
(1)

Baie dankie KKNK en RSG Ons laaste vertoning is vinaand Plektrum 17:00 by die Windpomp in cowley laan naby die BurgerSen...
02/04/2026

Baie dankie KKNK en RSG
Ons laaste vertoning is vinaand
Plektrum 17:00 by die Windpomp in cowley laan naby die BurgerSentrum

Martelize Brink

02/04/2026
02/04/2026

Die wêreld het – meer as ooit – vrede nodig. Elkeen van ons het ’n versugting daarna. Die enigste manier om vrede in ’n gebroke wêreld te bewerkstellig, is om dit met passie na te jaag: Om ’n stille vuur van skoonheid te skep.

Vanaand sluit die storie.Laaste show.Laaste kans.Mauritz Lotz en band live.🎸 PLEKTRUM by KKNK📍 Die Windpomp, Oudtshoorn ...
02/04/2026

Vanaand sluit die storie.

Laaste show.
Laaste kans.

Mauritz Lotz en band live.

🎸 PLEKTRUM by KKNK
📍 Die Windpomp, Oudtshoorn Cowley laan
📅 2 April | 17:00

’n Paar kaartjies oor.
As Webtickets sukkel — kom kry by die deur.

Ons is regtig baie dankbaar 🙏Dankie aan Netwerk24 vir die mooi resensie en dat julle die tyd geneem het om die storie ag...
01/04/2026

Ons is regtig baie dankbaar 🙏

Dankie aan Netwerk24 vir die mooi resensie en dat julle die tyd geneem het om die storie agter die musiek raak te sien.

PLEKTRUM was nog altyd meer as net ’n vertoning. Dit gaan oor die mens agter die kitaar, die frekwensie wat ons almal een maak en lewens draai punte

Baie dankie ook aan KKNK2026 30jaar vir julle ondersteuning en dat julle help om hierdie storie moontlik te maak.

🎸 Laaste vertoning: 2 April 17:00 Cowley laan (naby die burger sentrum)
📍 Die Windpomp, Oudtshoorn

As jy nog gewonder het om te kom, hierdie is jou kans.

Dis ’n lieflike ervaring om die tweemalige Grammy-bekroonde musikant Mauritz Lotz op die voorgrond te sien.

01/04/2026

Vanaand speel ek saam met Lize.

Ons ken mekaar al lank deur musiek…
daai stil verstaan wat gebeur tussen note,
waar jy nie hoef te praat om mekaar te hoor nie.

Haar songs dra iets.
Iets eerlik.
Iets wat bly.
En vanaand kry ek om net daar langs haar te sit en dit saam te speel.

As jy lus is om net vir ‘n rukkie stil te raak
en te luister…
kom sit saam.

🎤 Lize Beekman – Tussen hier en daar
📍 Absa Burgersentrum, Oudtshoorn
🕡 18:30
📅 1 April
🎟️ https://www.webtickets.co.za/v2/event.aspx?itemid=1583646068⁠�

Wow Dankie KKNK my hart is dankbaar fans
31/03/2026

Wow
Dankie KKNK my hart is dankbaar

fans

Countdown tonight Die venue Jy kan van Voortrekker straat af in langs die Tiger Wheel  is klein straat naby die BurgerSe...
30/03/2026

Countdown tonight

Die venue
Jy kan van Voortrekker straat af in langs die Tiger Wheel is klein straat naby die BurgerSentrum
📍 Die Windpomp
Cowley Street, Oudtshoorn

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Mauritz Lotz Productions posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Mauritz Lotz Productions:

Share

Category