Die Getuienis

Die Getuienis Gaan jy deur 'n situasie of probleem wat te groot is vir jou? Kom luister na ander se getuienisse om weer hoop te kry.
(1)

As u gelei word vir bydraes om Hoop in JESUS CHRISTUS te versprei:

Die Getuienis NPC
FNB Cheque
62897512052

Al die Eer aan die HERE!En dankie vir jou ondersteuning & gehoorsaamheid!!En NEE, ons maak GEEN geld uit Youtube uit nie...
25/08/2026

Al die Eer aan die HERE!
En dankie vir jou ondersteuning & gehoorsaamheid!!

En NEE, ons maak GEEN geld uit Youtube uit nie!! Die kanaal gaan aan a.g.v. die HERE se getrouheid deur jou!

Ma verkrag, vir dood agtergelaatSoos enige normale dag, het Karen van haar huis af gery terug werk toe. Langs die pad, w...
24/08/2026

Ma verkrag, vir dood agtergelaat

Soos enige normale dag, het Karen van haar huis af gery terug werk toe. Langs die pad, was daar 'n man wat langs haar verskyn het, die oomblik toe sy stop. So het 'n normale dag omgedraai in 'n nagmerrie in.

Karen vertel hoe sy deur die proses gegaan het en hoe sy lewendig anderkant uitgekom het, al het die man haar probeer verwurg en vir die dood gelos.

https://diegetuienis.co.za/ma-verkrag-vir-dood-agtergelaat/
"Subscribe" vir nog meer toekomstige video opnames.

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za


https://youtube.com/
https://diegetuienis.co.za/

01/07/2026
Happy birthday highly favoured and beloved man of God, Pastor Peter!It's a great honor and privilege to celebrate and be...
16/05/2026

Happy birthday highly favoured and beloved man of God, Pastor Peter!

It's a great honor and privilege to celebrate and be part of this amazing calling the Lord has entrusted and bestowed upon you.

Thank you for your faithfulness and love for His Kingdom and that you are always willing to teach and guide His children with truth and righteousness.

May the Lord bless you with His super abundant blessings, far more than you can ask or even imagine. And may He fill your barns so that your vats will overflow with new wine.

We love you deeply. Have a blessed day

Tref boom teen 270km/hCoenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een...
30/03/2026

Tref boom teen 270km/h

Coenraad was betrokke by motorfiets groepe wat erg partykies gehou het met dwelms en drank. Op een aand na so 'n partykie (jol) het hy en sy vriend gejaag op hulle motorfietse. Skielik het hy beheer verloor oor sy motorfiets op 'n draai en sy motorfiets het 'n boom getref op 'n spoed van 270km/h. Hy moes dood gewees het, maar GOD het ingetree en hom nog 'n kans gegee. Vandag bring hy waarheid en hoop!

https://diegetuienis.co.za/tref-boom-teen-270km-h/

Mag GOD jou seën!
DIe Getuienis
www.diegetuienis.co.za

Dr. sny verkeerde pyppie op operasie tafelWat doen jy wanneer 'n roetine-operasie in 'n nagmerrie verander?Clarike het d...
09/03/2026

Dr. sny verkeerde pyppie op operasie tafel

Wat doen jy wanneer 'n roetine-operasie in 'n nagmerrie verander?

Clarike het die teater binnegegaan vir uiterste nierstene, maar op die operasietafel het die ondenkbare gebeur: die dokter sny per ongeluk die verkeerde pyp. Die gevolg? Meer pyn, meer skade en 'n krisis wat buite beheer gelyk het. Maar in die donkerste oomblik was GOD reeds besig.

Hierdie is die kragtige getuienis van hoe:
- GOD se Plan: Hy het mense gestuur om presies op die regte tyd saam met haar te bid.
- Die Ontmoeting: Terwyl dinge medies skeefgeloop het, het JESUS self verskyn om Clarike te troos en te dra.
- Die Hoop: Selfs in die fout van 'n mens, is GOD se teenwoordigheid volmaak.

Moenie hierdie storie van bonatuurlike vrede te midde van mediese trauma misloop nie. Dit is 'n herinnering dat ongeag die pyn of die foute wat gemaak word, Jesus nooit Sy kinders alleen laat nie.

https://diegetuienis.co.za/dr-sny-verkeerde-pyppie-op-operasie-tafel/

Mag GOD jou seën!
Die Getuienis

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Die Getuienis posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share