Afrika Viewpoint

Afrika Viewpoint Jou daaglikse bron van nuus en inligting oor Suid-Afrika

10/03/2025

Die botsing het daartoe gelei dat die metropolisievoertuig drie voetgangers, wat langs die pad gestaan het, getref het.

06/02/2025

Dr. Chris Hunsinger, DA-LP en die party se woordvoerder oor vervoer, sê voortslepende probleme kom die land en ekonomie duur te staan.

06/02/2025

Die Oshoek-grenspos sal in die afsienbare toekoms gesluit bly nadat verskeie geboue en motors beskadig is toe ʼn vragmotor daardeur geploeg het.

06/02/2025

“Die motief vir dié sinlose daad van geweld is nog onduidelik, maar die moontlikheid van huishoudelike geweld kan nie uitgesluit word nie.”

05/02/2025

ʼn Gesin van Potchefstroom in Noordwes is verpletter nadat hul woonhuis afgebrand het, maar tog ook dankbaar dat hul drie honde en kat die brand oorleef het.

05/02/2025

Die Verenigde Nasies (VN) se Veiligheidsraad sal dringend aandag moet gee aan die verslegtende veiligheids- en humanitêre situasie in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK).

05/02/2025

M23-rebelle het Sondagaand laat aangekondig hulle het beheer oorgeneem van die provinsiale hoofstad, Goma, in die ooste van die Demokratiese Republiek die Kongo (DRK).

04/02/2025

Die Suid-Afrikaanse Nasionale Weermagunie het sy frustrasie met die gebrek aan kommunikasie van die regering se kant oor die sterftes uitgespreek.

04/02/2025

Ontvoerders het die seun uit vriende se huis gedwing. Een van die verdagtes is bekend aan die seun se familie.

04/02/2025

Suid-Afrikaanse soldate wat tans ontplooi is om die vrede in die DRK te help bewaar, is uitgelewer aan hul eie genade en moet eerder terugkom huis toe, meen politieke partye.

Address

96 Kloof Street
Cape Town
8001

Opening Hours

Monday 10:00 - 18:00
Tuesday 10:00 - 18:00
Wednesday 10:00 - 18:00
Thursday 10:00 - 18:00
Friday 10:00 - 18:00

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Afrika Viewpoint posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share