Cum Laude Media

Cum Laude Media Marketing, educational projects, public relations, publishing and project management. We have a pass

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine is die laaste “Blitsgids” vir vanjaar. In hierdie artikel kyk o...
28/09/2026

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine is die laaste “Blitsgids” vir vanjaar. In hierdie artikel kyk ons na “stres” - wat dit is en wanneer dit té veel raak. Ons gee ook wenke hoe om dit te hanteer.

Kopie: Cum Laude Media

Netwerk24 Onderwyserhulpbronne Skooltake

Vandag op Netwerk24!Hier is die wenners van vanjaar se Netwerk24-wiskundekompetisie.Baie geluk!
23/09/2026

Vandag op Netwerk24!
Hier is die wenners van vanjaar se Netwerk24-wiskundekompetisie.

Baie geluk!

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine ‘n interessante artikel oor Leonardo da Vinci. Leer meer oor sy...
20/09/2026

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine ‘n interessante artikel oor Leonardo da Vinci. Leer meer oor sy lewe, werk en die invloed wat sy werk gehad het.

Kopie:Cum Laude Media

Netwerk24 Onderwyserhulpbronne!Skooltake AONetwerk

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine, is daar ‘n interessante artikel oor die Nylrivier. Lekker inli...
14/09/2026

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine, is daar ‘n interessante artikel oor die Nylrivier. Lekker inligting vir ‘n skooltaak, mondeling of net om jou algemene kennis te verbeter.

Kopie: Cum Laude Media

Netwerk24 Onderwyserhulpbronne Skooltake AONetwerk

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine kan jy meer leer oor “Aardgasse”. Perfek vir gebrui...
06/09/2026

In die nuutste uitgawe van Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine kan jy meer leer oor “Aardgasse”. Perfek vir gebruik in die klaskamer, skooltake of net lekker navorsing.

Kopie: Cum Laude Media

Netwerk24 Onderwyserhulpbronne Skooltake AONetwerk

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine alles oor Wiskundige begrippe. Hierdie Blitsgids help jou somme...
02/09/2026

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine alles oor Wiskundige begrippe. Hierdie Blitsgids help jou sommer vinnig om sekere moeilike konsepte baas te raak.

Kopie: Cum Laude Media
Netwerk24 Onderwyserhulpbronne Skooltake AONetwerk

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazineen DRUM Magazine ‘n interessante artikel oor die Drakensberge. Ons kyk na hierdie...
23/08/2026

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazineen DRUM Magazine ‘n interessante artikel oor die Drakensberge. Ons kyk na hierdie skouspelagtige bergwonder. Perfek vir gebruik in die klaskamer, skooltaak of net om jou algemene kennis te verbeter.

Kopie: Cum Laude Media

Netwerk24 Onderwyserhulpbronne Skooltake AONetwerk

WISKUNDEPUNTE NOU BESKIKBAARDeelnemers kan nou op hul profiele aanteken om hul wiskundepunt te sien. Skakel: https://lms...
19/08/2026

WISKUNDEPUNTE NOU BESKIKBAAR

Deelnemers kan nou op hul profiele aanteken om hul wiskundepunt te sien.
Skakel: https://lms2.knowbrainer.org

Netwerk24 Die Burger Beeld Volksblad KnowBrainer Academy

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine interessante artikel oor Vleilande asook ‘n mooi inligtingsgraf...
10/08/2026

Vandeesweek in Huisgenoot, YOU Magazine en DRUM Magazine interessante artikel oor Vleilande asook ‘n mooi inligtingsgrafika oor die Okovango Delta. Perfek vir elke leerder, klaskamer of nuuskierige agies!

Kopie; Cum Laude Media

Netwerk24 Onderwyserhulpbronne Skooltake AONetwerk

Dankie vir julle deelname Hoërskool Jan van Riebeeck 👏🏆Netwerk24 Die Burger
07/08/2026

Dankie vir julle deelname Hoërskool Jan van Riebeeck 👏🏆

Netwerk24 Die Burger

🌟 Sterkte aan ons slimkoppe! 🌟

Vier van ons leerders het hul deursettingsvermoë en toewyding bewys deur, ná 'n besige middag vol buitemuurse aktiwiteite, weer terug te keer skool toe om aan Netwerk24 aanlyn-Wiskundekompetisie deel te neem.

Die leerders het uit eie inisiatief vir die kompetisie ingeskryf – 'n bewys van hul lus vir leer en hul bereidwilligheid om hulself voortdurend uit te daag.

Ons is ongelooflik trots op julle entoesiasme, harde werk en vasberadenheid. Julle is reeds wenners omdat julle die uitdaging aangepak het!

Ons hou duimvas vir uitstekende uitslae en hoop dat julle ook met welverdiende pryse beloon sal word. 🤞📚✨

Sterkte – die hele JvR-gemeenskap staan agter julle! 💙💛

Address

Cape Town
7550

Opening Hours

Monday 09:00 - 16:30
Tuesday 09:00 - 16:30
Wednesday 09:00 - 16:30
Thursday 09:00 - 16:30
Friday 09:00 - 16:30

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cum Laude Media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share