Met Almal Oor Alles

Met Almal Oor Alles ‘n Splinternuwe Potgooi met kundiges en interessante mense wat hulle kennis en verhale deel. Everyone welcome. - Suzaan Steyn (Aanbieder)

Sluit elke Vrydag by ons aan op SPOTIFY - TinyURL.com/MetAlmalOorAlles

Both Afrikaans and English.

Luister sommer op die rekenaar na enige Episode van   - dankie Afrikaans.radio!Skakel: https://afrikaans.radio/met-almal...
03/10/2025

Luister sommer op die rekenaar na enige Episode van - dankie Afrikaans.radio!

Skakel: https://afrikaans.radio/met-almal-oor-alles/
Lekker naweek ALMAL.

In "Met Almal. Oor Alles" gesels Suzaan Steyn met kundiges, kenners en mense met interresante stories om te deel.

30/09/2025

Dis net een stappie verder,
dan's ALMAL hier reg vir nuwe episodes saam met my:

Laai SPOTIFY af op jou foon of rekenaar. Volg 'Met Almal.Oor Alles' hier: https://open.spotify.com/show/41PPfGNi0FFGGYymPSWjzU

'FOLLOW' is jou Vriend :-) ALLES is daar.

Hallo  - In Episodes 3, 6 en 10 van   se eerste reeks hoor ons - by monde van kenners - van:- 'n Europese Heuningby wat ...
29/09/2025

Hallo - In Episodes 3, 6 en 10 van se eerste reeks hoor ons - by monde van kenners - van:

- 'n Europese Heuningby wat hier in Suid-Afrika voorkom,
- Grondbakerie wat so noodsaaklik is, en
- die pragtige Vuurvliegie wie se habitat bedreig word.

Hier is die skakels as hulle lewens jou ook fassineer:

🐝
https://open.spotify.com/episode/32zE2GEHeFE4bxkjb6N457
🪲
https://open.spotify.com/episode/2RwvgO1gr3sKPNBQqgXJqI
🪹
https://open.spotify.com/episode/3dlbgPTkd7vpmYNancVC9R

Lekker luisterstof om af te laai. Deel gerus met iemand wat ook lief is vir die natuur in jou vriendekring. 'Tag' in die kommentaarveld?

28/09/2025

gained 412 followers here in FB, created 130 posts and received 1,524 reactions in the first series!

Thank you all for your continued support. I could not have done it without you. 🎉

Dankie. Dankie!

Welkom nuwe MAOA-vriende!Hanna BerendSoekie SmitEssel RoodeMariaan BreedJudith NelRina GresseAnida MaraisNomathemba Luci...
27/09/2025

Welkom nuwe MAOA-vriende!

Hanna Berend
Soekie Smit
Essel Roode
Mariaan Breed
Judith Nel
Rina Gresse
Anida Marais
Nomathemba Lucia
Alungile Ngilana
Barend Summers,
Susanna van den Heever
Goldie Golden
Piet Steyn

Sien uit daarna om te hoor watter Episodes julle geniet het. Volg in Spotify 🎙️ of boekmerk hierdie skakel linktr.ee/SuzaanSteyn - Dankie!

View SuzaanSteyn’s Linktree to discover and stream music from top platforms like Spotify here. Your next favorite track is just a click away!

LEKKER NAWEEK Almal. Glip gou hierheen: https://open.spotify.com/show/41PPfGNi0FFGGYymPSWjzUDruk die drie kolletjies en ...
26/09/2025

LEKKER NAWEEK Almal. Glip gou hierheen: https://open.spotify.com/show/41PPfGNi0FFGGYymPSWjzU

Druk die drie kolletjies en gee 'n STER-gradering ("Rate Show"). Dankie aan ALMAL wat terugvoer oor die eerste reeks van dertien (13) gegee het! Oor ALLES en nog wat.

Stem sommer daar met sterre vir JOU gunsteling onderhoud. 🤩 Daar is nog tyd om die (tydlose) gesprekke af te laai en te luister voor die volgende episodes weer begin.

Die MAOA-skakel na dertien (13) EPISODES met 'n wye verskeidenheid gaste - Laai enige Episode af en luister lekker saam ...
25/09/2025

Die MAOA-skakel na dertien (13) EPISODES
met 'n wye verskeidenheid gaste -

Laai enige Episode af en luister lekker saam hierdie week. Sien uit om julle kommentaar te sien:

https://open.spotify.com/show/41PPfGNi0FFGGYymPSWjzU?si=0f452ec01f6f4696 Deel gerus met Vriende.

Podcast · Suzaan Steyn · Welkom by Met Almal. Oor alles. Gesprekke met kundiges, kenners en mense met interessante stories om te deel.

AANVULLEND - Episode 2 MAOAKom ons gesels weer oor Stres, Meditasie en VeranderingIn hierdie boek deur die Kanadese gene...
23/09/2025

AANVULLEND - Episode 2 MAOA
Kom ons gesels weer oor Stres, Meditasie en Verandering

In hierdie boek deur die Kanadese geneesheer dr. Gabor Maté word die verband tussen die liggaam en gees uitgespel. Dit is 'n soortgelyke tema wat psigiater dr. Lo**ta Mostert aanspreek in haar MAOA-onderhoud.

Laai af, en Luister saam: https://open.spotify.com/episode/0y2Kb5f1RmeeiJtMKLJzha?si=oSWm64gIREqUh5b1q7JZhA
---------------
Ps: Thank you Dali’s Mental Health Care Page for sharing about this extraordinary book. It resonates with a podcast episode in with guest speaker - a psychiatrist in Cape Town, South Africa - who believes in a strong body-mind connection as well.

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Met Almal Oor Alles posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share

Category