Melkbos Musiek

Melkbos Musiek Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Melkbos Musiek, Record Label, Cape Town.

Melkbos Musiek is โ€™n onafhanklike platemaatskappy wat hom onderskei deur sy unieke benadering tot die ontwikkeling en bevordering van kwaliteit afrikaanse en engelse musiek.

Ons by Melkbos Musiek is dankbaar vir elke like en share
04/10/2026

Ons by Melkbos Musiek is dankbaar vir elke like en share

๐Ÿ”ฅ GROOT NUUS IN DIE ATELJEE! ๐ŸŽถOns werk op die oomblik kliphard agter die skerms aan Claudia Pavier  se splinternuwe enke...
02/10/2026

๐Ÿ”ฅ GROOT NUUS IN DIE ATELJEE! ๐ŸŽถ

Ons werk op die oomblik kliphard agter die skerms aan Claudia Pavier se splinternuwe enkelsnitte "Elke pot kry sy deksel" en As jy jou oรซ toemaak!๐Ÿฒโœจ

Elke pot kry sy deksel gaan julle beslis op julle voete hรช โ€” maak julle reg vir 'n massiewe dans-treffer wat die dansvloere gaan warm maak! ๐Ÿ’ƒ๐Ÿ•บ

Wieโ€™s reg om te dans want daar wag n lekker verassing!!๐Ÿ‘‡โœจ

Iets opwindend is oppad... ๐ŸŽคโœจColin Dee SA se nuwe enkelsnit, Met die eerste Kyk is oppad na jou gunsteling musiek platfo...
01/10/2026

Iets opwindend is oppad... ๐ŸŽคโœจ

Colin Dee SA se nuwe enkelsnit, Met die eerste Kyk is oppad na jou gunsteling musiek platform! Binnekort beskikbaar.

Hou die spasie dop sodat jy dit nie misloop nie! ๐ŸŽถ๐Ÿ‘‡

Baie geluk Colin Dee SA met jou 2 SACMAF OFFICIAL SA COUNTRY MUSIC ASSOCIATION/FOUNDATION  toekennings. Ons by Melkbos M...
01/10/2026

Baie geluk Colin Dee SA met jou 2 SACMAF OFFICIAL SA COUNTRY MUSIC ASSOCIATION/FOUNDATION toekennings. Ons by Melkbos Musiek is ongelooflik trots op jou

Kolskoot RADIO Bosveld Stereo - 107.5 FM Maroela Media Harties FM GoldFM 104.3 Welkom Afrikaanse Musieknuus Kunstenaar Ondersteuningsblad

Kom ons ondersteun vir Bosveld Stereo - 107.5 FM . Hulle ondersteun altyd ons kunstenaars. Gaan plaas jou stem vir hulle
23/09/2026

Kom ons ondersteun vir Bosveld Stereo - 107.5 FM . Hulle ondersteun altyd ons kunstenaars. Gaan plaas jou stem vir hulle

Indien ons luisteraars en facebook vriende graag vir ons wil stem.

๐Ÿ‘‰ Volg die skakel en STEM NOU

https://radioawards.co.za/form-pages/my-station/

En die beste deel? Jy kan soveel keer as wat jy wil stem!

Jy het tot 23 Oktober om jou stem uit te bring.

Vandag het ons hard gewerk aan Colin Dee SA se nuwe musiek video. Dankie Leon Barnardt Ons sien uit na hierdie vrystelli...
22/09/2026

Vandag het ons hard gewerk aan Colin Dee SA se nuwe musiek video. Dankie Leon Barnardt

Ons sien uit na hierdie vrystelling

๐ŸŽถ **MET DIE EERSTE KYK** ๐ŸŽถDie produksie is amper klaar! ๐Ÿ”ฅ Ons kan nie wag om hierdie nuwe liedjie met julle te deel nie....
13/09/2026

๐ŸŽถ **MET DIE EERSTE KYK** ๐ŸŽถ

Die produksie is amper klaar! ๐Ÿ”ฅ Ons kan nie wag om hierdie nuwe liedjie met julle te deel nie. ๐ŸŽง

En dis nog nie al nieโ€ฆ ๐ŸŽฌ **Binnekort skiet ons die musiekvideo!**

Hou hierdie spasie dop โ€” **MET DIE EERSTE KYK** is oppad! โค๏ธ๐ŸŽถ



Colin Dee SA Francois Swart

13/09/2026

๐ŸŽค MELKBOS MUSIEK SOEK JOU ๐ŸŽถ

Is jy โ€™n talentvolle sanger/sangeres met โ€™n droom om jou musiekloopbaan na die volgende vlak te neem?

๐Ÿ‘‰ Melkbos Musiek is op soek na nuwe sangers om deel te word van โ€™n WENSPAN! ๐Ÿ†

Ons span staan jou by van die eerste noot tot die finale vrystelling

๐ŸŽต Liedjieskryf & oorspronklike musiek
๐ŸŽ™๏ธ Professionele produksies
๐ŸŽฌ Musiekvideoโ€™s
๐Ÿ“ข Volle PR & bemarking
๐Ÿ“ป Radio en tv promosies
๐Ÿ“ฑ Sosiale media ondersteuning
๐ŸŒ Digitale verspreiding
๐Ÿš€ โ€™n Span wat saam met jou bou aan jou musiekloopbaan!

**Jy bring die TALENT en PASSIE โ€” ons bring die SPAN, KENNIS en ERVARING!**

๐Ÿ”ฅ Dalk is JY die volgende groot naam wat ons soek!

๐Ÿ“ง [email protected]
๐Ÿ“ฑ 078 115 8548

MELKBOS MUSIEK โ€“ BEDERF JOU ORE! ๐ŸŽถ๐Ÿ”ฅ


Kolskoot RADIO Bosveld Stereo - 107.5 FM Harties FM Naomi Cordier Luister FM GoldFM 104.3 Welkom Witblits se Nuusflits Afri-Indie Onafhanklike Kunstenaartoekennings Kunstenaar Ondersteuningsblad

Hard aan die werk om net die beste liedjies vir julle te bringFrancois Swart Colin Dee SA
03/09/2026

Hard aan die werk om net die beste liedjies vir julle te bring

Francois Swart Colin Dee SA

Colin Dee SA is in studio vandag. Ons kan nie wag dat julle hierdie lekker dans treffer moet hoor nieMet die eerste kyk....
02/09/2026

Colin Dee SA is in studio vandag. Ons kan nie wag dat julle hierdie lekker dans treffer moet hoor nie

Met die eerste kyk.........

Francois Swart

Address

Cape Town

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Melkbos Musiek posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Melkbos Musiek:

Shortcuts

Share

Category