30/08/2026
Sy het wakker geword… en haar foon wys iets wat sy nie verwag het nie.
Maar weet jy watter deel van Jolanda se woorde het my die meeste geraak?
Nie net die bedrag nie.
👉 “Wat my man en my lewe kom verander, wat ons weer leer drome droom en ons help bou aan ons toekoms.”
Dít. ❤️
Want agter elke vrou wat besluit om iets nuuts te probeer, is daar gewoonlik ’n rede.
Meer asemruimte.
Meer keuses.
’n Bietjie minder bekommernis oor môre.
Die vermoë om weer te kan droom oor wat moontlik is.
Jolanda beskryf haarself as ’n doodgewone boervrou.
Sy het nie begin omdat sy alles geweet het nie.
Sy het begin omdat sy bereid was om te leer en die stappe toe te pas.
En dis presies hoekom ek hierdie deel.
Nie om vir jou te sê jy gaan dieselfde resultaat kry nie.
Maar om vir die mamma wat vandag wonder:
“Sal ék dit kan regkry?”
te wys dat gewone vroue nuwe vaardighede kan aanleer en iets van hulle eie kan begin bou.
Ek help mammas wat ’n tweede inkomste aanlyn wil begin bou, maar nie weet waar of hoe om te begin nie, sonder om nog tyd weg te wees van hul kinders af.
As jy wil weet waarmee ons begin:
👇 Skryf MAMMA in die comments en ek stuur vir jou die inligting.
VRYWARING: Hierdie is Jolanda se persoonlike ervaring en resultate. Resultate verskil van persoon tot persoon en word nie gewaarborg nie. Jou resultate hang onder andere af van jou eie tyd, moeite, vaardighede en toepassing.