Rook en Rol

Rook en Rol Net ‘n gewone pa, ‘n Traeger, en baie rook 🔥
Niks perfek nie, net lekker. Rook en Rol 🔥
Braai • Vleis • Vuur
Kom Kuier saam

09/05/2026

Sy het die tekens gemis…

Eers was dit klein goed.
Goed wat mens maklik ignoreer.
Goed wat nie dadelik soos gevaar lyk nie.

Maar soms begin groot stories baie stil.

BraaiFlix Trailer 2 — uit die Rook & Rol wêreld.

03/05/2026

As ek 'n Netflix bydrae gemaak het…
sou hierdie miskien ’n reeks word 😭🔥

27/04/2026

Blinde proe toets 🔥

Hy weet nie watter speserye op watter vlerk is nie…
maar hy moet ’n wenner kies 😅

Dankie vir die speserye 🙌
Northern Food Ingredients
www.northernfoods.co.za

12/04/2026

Vat ’n breek 🔥
Rook en Rol | 8 Sekonde Braai Breek

08/04/2026

Toe land daar ’n verrassing by die deur… 🔥

Dankie aan BlixSam Food Co.vir die speserye — ek moes dit natuurlik op ’n beef chuck roast toets 😮‍🔥

Daai Yankee spice het my verbaas.

Sou jy dit probeer?

01/04/2026

In Suid-Afrika is daar twee tipe manne…
Die wat met gas braai…
en die wat met hout braai 🔥

Hierdie een is vir die tweede tipe 😌🪵

27/03/2026

Dis vrydag - kom ons braai!

25/03/2026

Hy sit so mooi en wag… 😭🔥
Kan hy maar ’n stukkie kry?

👉 Ja of nee?

Address

Cape Town

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Rook en Rol posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Rook en Rol:

Share