M-pire

M-pire “The story of Marthinus Vrey — from pain to purpose. M-pire is where music, truth, and motivation meet.

Every word, sound, and image is a piece of our journey — real, raw, and rising.”

14/08/2026

Janine, al was sy 'n Pretoria Lady, het haar hart begin klop wannee...

14/08/2026
Jy het nog nooit mooi afrikaanse musiek geluister as jy nie na   geluister het nie...hy is op al die groot platforms...b...
19/07/2026

Jy het nog nooit mooi afrikaanse musiek geluister as jy nie na geluister het nie...hy is op al die groot platforms...bederf jou oortjies...dis siels genot!

In die Studio is waar alles begin vorm kry en gebou word. In hierdie idiale wêreld leef idees en melodies, gepraat van dit, daar is een wat “rent Free” in my kop speel al vir meer as n jaar - JANINE, wie weet dalk is dit een vir die rakke vinniger as wat julle d**k.

Maar vir nou is dit net ek en my en n paar harde uure om alles perfek te maak vir julle



petrusgvanwyk strydomleandri Apple Music applemusic spotify Spotify

19/07/2026

Die mooiste woorde..

Die ARTSA lied is beskikbaar op al die streaming platforms...die link is in die comments Group
27/04/2026

Die ARTSA lied is beskikbaar op al die streaming platforms...die link is in die comments Group

''Vleuels van my Volk" binnekort beskikbaar op YouTube en die ander streaming platforms
21/04/2026

''Vleuels van my Volk" binnekort beskikbaar op YouTube en die ander streaming platforms

01/04/2026

Mag ek trots wees op wie ek is?

Ons sal nie stil bly nie.
Ons sal nie weggaan nie.

NIE ’N MOER NIE!
ONS BLY!

As jy saamstem — share dit.

Address

Cape Town

Telephone

+27822212077

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when M-pire posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to M-pire:

Shortcuts

Share