Cllr Leoné Venter

Cllr Leoné Venter DA Raadslid Weskus Distrik Munisipaliteit

🚧 Clanwilliam na doringbos,dankie Weskus span.
24/07/2025

🚧 Clanwilliam na doringbos,dankie Weskus span.

👏 Baie geluk, Cllr Rhime LaubscherDie mense van Bergrivier het hul vertroue in jou geplaas, en jy het opgestaan met waar...
24/07/2025

👏 Baie geluk, Cllr Rhime Laubscher

Die mense van Bergrivier het hul vertroue in jou geplaas, en jy het opgestaan met waardigheid en vasberadenheid. Gister se verkiesing was nie net ’n oorwinning nie, dit was ’n bewys van ’n span se toewyding, opoffering en geloof in jou leierskap.

Jy het ’n ongelooflike span agter jou gehad, elke hand het bygesit, elke stem het getuig van ’n gemeenskap wat saamstaan. Moet dit nooit vergeet nie, Ware leierskap word nie alleen gedra nie, maar gebou deur die mense wat jou ondersteun.

Hou vas aan die waardes wat jou tot hier gebring het, jou integriteit, eerlikheid en diensbaarheid. Bly nederig, bly bereikbaar... Laat elke besluit wat jy neem, elke woord wat jy spreek, ’n weerspieëling wees van jou verbintenis tot die mense van Bergrivier.

Ons sien uit na wat kom. Sterkte en seën op hierdie nuwe reis... jy dra nou meer as ’n titel, jy dra die hartklop van ’n hele gemeenskap.

In celebration of Mandela Day.. The WESKUS Disaster team is on it 👌
23/07/2025

In celebration of Mandela Day.. The WESKUS Disaster team is on it 👌

📍 SALGA Werkswinkel – Langebaan | ’n Week van Leer, Groei en Samewerking Ons het die afgelope week in Langebaan deelgene...
21/07/2025

📍 SALGA Werkswinkel – Langebaan | ’n Week van Leer, Groei en Samewerking

Ons het die afgelope week in Langebaan deelgeneem aan intensiewe SALGA-werkswinkels wat gefokus het op sleutelareas soos gemeenskapsveiligheid, maatskaplike ontwikkeling, rampbestuur, en meer.

Elke sessie het waardevolle insigte gebied – van strategieë tot praktiese oplossings wat ons gemeenskappe sterker en meer veerkragtig kan maak. Die hoogtepunt van die week was ongetwyfeld die terugvoer oor die George-gebou ineenstorting – ’n aangrypende en leersame bespreking wat ons herinner het aan die kritieke belang van proaktiewe beplanning, verantwoordelikheid en die versterking van bou regulasies

Dankie aan SALGA en alle deelnemers vir ’n week van betekenisvolle gesprekke, samewerking en toewyding aan dienslewering.

Ons neem nie net kennis nie – ons neem aksie.



🇿🇦 “Dit is in die hande van gewone mense om buitengewone dinge te doen.” – Nelson Mandela
18/07/2025

🇿🇦 “Dit is in die hande van gewone mense om buitengewone dinge te doen.” – Nelson Mandela

17/07/2025

🚧👷As mens sulke mooi foto's van die gemeenskap kry.. Kan mens nie anders om te deel nie. Hier in die Weskus laatwaai ons.

Well done manne. 👏

West Coast District Municipality

👷🚧 Spot graveling gedoen tussen lambertsbaai en Vredendal.Dis n proses waar gruis op spesifieke areas van n pad of terre...
17/07/2025

👷🚧 Spot graveling gedoen tussen lambertsbaai en Vredendal.

Dis n proses waar gruis op spesifieke areas van n pad of terrein geplaas word, wat ons deel van instandhouding of herstel werk doen. Dis ’n praktiese metode om paaie bruikbaar en veilig te hou, veral in landelike of afgeleë gebiede waar volskaalse herseëling nie dadelik moontlik is nie

🛠️ Dit word tipies gedoen:
• Om padoppervlaktes te versterk waar slytasie of erosie plaasgevind het
• As ’n tydelike oplossing vir slaggate
• Om die stabiliteit van grond te verbeter in sekere gebiede

Ons vra asb almal se geduld, na die reën is ons paaie weer in 'n toestand, en sal spoedig as moontlik weer aandag kry.





16/07/2025

Weather Warning issued by South African Weather Service

🇿🇦 South Africa deserves a future built on integrity, transparency, and action — and the Democratic Alliance is ready to...
16/07/2025

🇿🇦 South Africa deserves a future built on integrity, transparency, and action — and the Democratic Alliance is ready to lead the way.

As communities across our country face rising challenges, the DA continues to stand firm in its commitment to accountable governance, safer neighborhoods, economic growth, and equal opportunities for all South Africans. From clean audits to tangible service delivery, this is the party that proves what capable leadership looks like.

🗳️ A vote for the DA is a vote for real change. Let’s move South Africa forward — not with empty promises, but with proven results.

Join the movement. Speak up. Share your voice.
Together, we can save South Africa.




🚨 Kan ek net gou 'n oomblik vat ek sê.. Hoe trots is ek op die amptenare van ons.. En ja.. Ek sê weer goeie goed kom met...
15/07/2025

🚨 Kan ek net gou 'n oomblik vat ek sê.. Hoe trots is ek op die amptenare van ons.. En ja.. Ek sê weer goeie goed kom met tyd.. En wragies.. Kyk die mooi nuwe ingang van Citrusdal.. Well done julle 👏👏

Elke klippie wat julle hier sien.. Is met sorg uitgesoek en met die hand gepak, die tyd, die moeite, die konstruksie onder dit als.. Is om van trots te wees.

Baie geluk en dankie aan elkeen wat hieraan gewerk het. Julle het nie net ’n pad gebou nie — julle het ’n baken van trots vir die gemeenskap geskep.

Well done julle! 👏👏



Address

Cederberg

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Cllr Leoné Venter posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share