nr7media

nr7media Podcast Hosting & Production and Digital Marketing Services. Current shows:

1. Klipkouers: Business (Afr)
2. BoerPot: Business of Farming (Afr)
3.

Nostalgooi: Entertainment Legends (Afr)
4. BizCrush: Business (Eng)
5. Pod of Gold: Mining (Eng)

17/11/2023

Len Fourie, is die breinkrag agter stads- en streeksbeplanning firma Macroplan. Len gesels met my oor hoe ekonomiese probleme, byvoorbeeld die krag krisis, onvoorsiene voordele vir SA besighede kan inhou en hoe sy kleintyd passie gelei het tot suskes is sy beroep.

17/11/2023

Expat Explore is ’n besigheid in Europa wat gemiddeld 13,000 toere per jaar reël. Die Suid-Afrikaner, Jakes Maritz, is die dryfkrag agter dié besigheid. Hy gesels met Klipkouers oor onder meer hoe om mense aan te stel en hoe jy foute moet hanteer.

17/11/2023

Kom luister na my eerste en ROWWE aangesig tot aangesig onderhoud met die legende agter die baard, Meyer le Roux. Waar ons onder andere gesels oor die herkoms van Buffelsfontein, die toekoms, Generaal de Wet en baard toupees!

17/11/2023

Die breinkrag agter die ingenieursfirma Van Zyl en De Villiers in Engeland, Paul Vorster, gesels met Klipkouers oor vriendskap en besigheid, asook innoverende denke in die besigheidskonteks.

17/11/2023

Mousetrap Cheese is ’n besigheid in Kaapstad wat kaas verskaf aan restaurante en lugdienste. Tania Vermeulen, is die dryfkrag agter dié besigheid. Sy gesels met Klipkouers oor onder meer eerlikheid met kliënte en hoe emosionele betrokkenheid by personeel.

17/11/2023

Tiaan de Jager, stigter van Medifin en Greenfin, gesels met my oor sy innoverende, webgebasseerde finansieringsdienste besigheid en onder andere hoe sy verskaffers strategiese vennote is wat bydrae tot lae koste verkope in sy besigheid.

17/11/2023

Kobus Wiese is ʼn oud-Springbok rugbyspeler wat deel was van die Rugby Wêreldbeker-wenspan van 1995. Sy kleintyd-liefde vir kos en kook het gelei tot Kobus en sy vrou, Belinda, se eerste koffiewinkel, Wiesenhof, wat oor die jare gegroei het tot 65 koffiewinkels met nog 20 tot 25 internasionale koffiewinkels in die pyplyn vir 2016.

03/11/2023

Het jy al ooit gewonder waarom ry daar meestal oorsee-vervaardigde “rowwe-onbeskofte-ruwwe-terrein-bakkies” in Afrika rond? Wel, dis aan die verander. ‘n Vrystater het opgehou wonder. ‘n Plan gemaak en gedoen! So is die bekostigbare, taai, betroubare, geen fieterjasies Brandt BRV-werkeselbakkies in Bloemfontein gebore en nou ook vervaardig.
Ek het onlangs die spartaanse, duursame, lae onderhoud, veldry-voertuig met sy stewige vragdravermoë by die Agriculture.Golf-gholfdag in Bloemfontein, te siene gekry. Hy het ook met die man agter die bakkies wat internasionale motorvervaardigers op eie werf aangedurf het, Stian Brandt van Brandt Radical Vehicles, gesels.

Luister nuwe Klipkouers   Episode 173: Sepp Eckmaier Vanuit die omstrede Afrikaner-nedersetting van Orania, in die hartj...
09/06/2023

Luister nuwe Klipkouers Episode 173: Sepp Eckmaier

Vanuit die omstrede Afrikaner-nedersetting van Orania, in die hartjie van die Karoo en op die oewer van die Oranjerivier, word al vir die afgelope bykans 10 jaar tradisionele Duitse bier gebrou wat vir Suid-Afrikaanse skuimkop-liefhebbers, van heinde en ver, gaande het.

Sepp Eckmaier het vir Orania ontdek tydens ’n gesinsvakansie in die Republiek, en vyf jaar later, na etlike jare se diens, uit die Duitse weermag bedank om die Bavaria Brouery Orania op die been te bring. Bavaria is gesog vir die hoë gehalte bier wat hulle, volgens die ‘Duitse Reinheitsgebot’ van 1516, brou.

Luister op Spotify: https://open.spotify.com/show/07iItWHUYn23EtMWDYwplr?si=f5593060be4d4b83

Luister op Apple Podcasts: https://podcasts.apple.com/us/podcast/klipkouers/id1596450414

“The idea of just wandering off to a café with a notebook and writing and seeing where that takes me for a while is just...
31/05/2023

“The idea of just wandering off to a café with a notebook and writing and seeing where that takes me for a while is just bliss.” J. K. Rowling

Head over to Boma Café and unlock your wizardry, too!

You’ll find Boma Café at 4 Regency Dr, R21 Corporate Park, Irene, or send an email to: [email protected]

Visit our website: www.klipkouers.com

A state-of-the-art coworking space that guarantees a unique, fun working environment.This is but one of the many reasons...
31/05/2023

A state-of-the-art coworking space that guarantees a unique, fun working environment.

This is but one of the many reasons why Boma@21 is the coworking space of choice for professionals from diverse fields.

For more information and tariffs, please visit us at Boma@21, 4 Regency Dr, R21 Corporate Park, Irene, or send an email to: [email protected]

Visit our website: www.klipkouers.com

Address

4 Regency Drive, R21 Corporate Park
Irene
0157

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when nr7media posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to nr7media:

Share