06/09/2026
ππ§ββοΈ ONTHOU ONS ELFIE-ADD-ONS! π§ββοΈπ
Ons verstaan heeltemal dat nie almal βn volle 24 dae van Elfie-pret wil of kan doen nie. β€οΈ
Daarom bied ons ook ons 5-dae tema-pakkies aan β vir daardie korter, spesiale bietjie Elfie-magic. β¨
Die add-ons hoef glad nie saam met die boek bestel te word nie β dit is βn produk op sy eie! π
So of jy nou net βn paar ekstra verrassings vir jou Elfie soek, of jou Desember-pret wil uitbreiβ¦ jy kies wat vir jou werk. π§ββοΈπ
π© Plaas jou bestelling hier:
https://forms.gle/LXcT7d8wGCEygk9g6
Of WhatsApp ons: 072 604 3244