Young Diggers

Young Diggers A passionate local rugby club in Citrusdal uniting the community through hard-hitting action and sportsmanship

NOG 5 PUNTE πŸ€πŸ’š ONS SÊ BAIE DANKIE AAN EEN EN ELK SE ONDERSTEUNING ONS WAARDEER DIT BAIE , DANKIE AAN DIE HEMELSE VADER W...
09/05/2026

NOG 5 PUNTE πŸ€πŸ’š ONS SÊ BAIE DANKIE AAN EEN EN ELK SE ONDERSTEUNING ONS WAARDEER DIT BAIE , DANKIE AAN DIE HEMELSE VADER WAT DIE DAG MOONTLIK GEMAAK HET πŸ™

Green lillies kom die naweek De meul toe , ons nooi almal uit om die geleentheid by te woon πŸ€πŸ’š
08/05/2026

Green lillies kom die naweek De meul toe , ons nooi almal uit om die geleentheid by te woon πŸ€πŸ’š

Young Diggers Bo , Dankie aan elke , ondersteuner , speler wat vandag opgedaag het vir ons πŸ€πŸ’šπŸ™
02/05/2026

Young Diggers Bo , Dankie aan elke , ondersteuner , speler wat vandag opgedaag het vir ons πŸ€πŸ’šπŸ™

Hierdie naweek pak ons die Liga voorlopers op EENDEKUIL aan ons nooi almal uit om ons te kom ondersteun dit is n belangr...
01/05/2026

Hierdie naweek pak ons die Liga voorlopers op EENDEKUIL aan ons nooi almal uit om ons te kom ondersteun dit is n belangrike wedstryd πŸ€πŸ’š

Dankie aan die hemelse Vader vir n wonderlike dag , rugby het seΓ«gevier, ons stap weg met 5 punte.πŸ€πŸ’š
25/04/2026

Dankie aan die hemelse Vader vir n wonderlike dag , rugby het seΓ«gevier, ons stap weg met 5 punte.πŸ€πŸ’š

Hierdie naweek speel ons nog n klipharde wedstryd teen Young Blues op de meul ons nooi almal uit want dit gaan lekker ee...
20/04/2026

Hierdie naweek speel ons nog n klipharde wedstryd teen Young Blues op de meul ons nooi almal uit want dit gaan lekker een wees πŸ€πŸ’š

03/04/2026

Young Diggers se kaptein het ons met trots verteenwoordig met kragtige en inspirerende woorde tydens die bekendstelling van die Easter Tournament ❀️

Aan almal daar buite: ’n geseΓ«nde Goeie Vrydag. Mag ons elkeen vandag stilstaan en d**k aan Jesus Christus wat aan die kruis gesterf het vir ons sondes.

Ons nooi ook al ons ondersteuners uit om hierdie Paasnaweek saam met ons te kom geniet kom wys jou ondersteuning, beleef die aksie en wees deel van iets besonders! πŸ™ŒπŸ”₯

Vanaf Young Diggers se kant af sΓͺ ons baie geluk aan Young Eagles die berg behoort aan hulle , gister se wedstryd het ru...
29/03/2026

Vanaf Young Diggers se kant af sΓͺ ons baie geluk aan Young Eagles die berg behoort aan hulle , gister se wedstryd het rugby seΓ«gevier , dit wys net rugby is gesond in die streekuitdaag spanne raak kompeterend

A-span 17 - 20
B-span 13- 12

Weereens baie geluk Young Eagles julle verdien dit πŸ€πŸ’šπŸ™

Hierdie naweek reis ons na Young Eagles RFC - Paleisheuwel om te sien aan wie die berg behoort ons nooi almal uit om te ...
25/03/2026

Hierdie naweek reis ons na Young Eagles RFC - Paleisheuwel om te sien aan wie die berg behoort ons nooi almal uit om te kom kyk wie die eienaars is van die berg πŸ€πŸ’š

R30 Bus
R20 hoerskool kinders
R10 laerskool kinders

Young Diggers spreek ons opregte dank aan ons ondersteuners en ook Synith Eagles RVK vir n lekker dag, ons stap weg met ...
21/03/2026

Young Diggers spreek ons opregte dank aan ons ondersteuners en ook Synith Eagles RVK vir n lekker dag, ons stap weg met bonus punte in albei spanne, ons gee aan GOD al die eer πŸ™πŸ’šβ€οΈ

Address

Citrusdal
7340

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Young Diggers posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share