Bakar op Tweestroom

Bakar op Tweestroom Bakar op Tweestroom is ’n jagplaas waar passie vir die natuur, wildbestuur en kwaliteit jag-ervarings saamkom.

Volg ons blad om op hoogte te bly van jagseisoene, wildbeskikbaarheid en plaasnuus.

28/09/2026

Just another day raising farm boys.

07/09/2026

If confidence alone counted...
They would be professionals. 😂

humor

27/08/2026

Mom supplies the milk.
The cat handles personal hygiene.
Bokkie's only job is to be cute.

21/08/2026

Want op die plaas beteken "geen diere meer nie" blykbaar net: "Ons sal maar sien wat volgende opdaag."

14/08/2026

Forget luxury school runs. We call this homeschool logistics.

06/08/2026

Worth the wait.

29/07/2026

Courier delivers packages. I deliver productivity.

27/07/2026

Every bean tells a story and usually it is an argument with the harvester settings.

Daar is iets wat in 'n boer se hart gebeur wanneer mense begin praat van 'n moeilike seisoen wat gaan kom. "Hulle sê dit...
23/07/2026

Daar is iets wat in 'n boer se hart gebeur wanneer mense begin praat van 'n moeilike seisoen wat gaan kom.

"Hulle sê dit gaan 'n Super El Nino wees...."

"Wat as die reën wegbly?"
"Wat as ons nie genoeg voer het nie?"
"Wat as ons weer diere verloor?"
"Wat as ons dit finansieel dit nie maak nie?"

Nog voordat die seisoen begin het, steel die vrees jou vrede.

Dit is presies hoe angs werk. Dit probeer jou laat leef in 'n môre wat nog nie eens bestaan nie.

Maar God roep ons nie om ons toekoms deur die bril van vrees te sien nie. Hy roep ons om dit deur die bril van geloof te sien.

Dit beteken nie ons ignoreer weervoorspellings nie. Dit beteken nie dat ons nie beplan nie.

'n Wyse boer beplan. Maar 'n gelowige boer leef nie gevange aan die moeilikhede van môre nie.

Jy kan nie vandag se krag gebruik vir môre se probleme nie.

God gee genade vir vandag en wanneer môre aanbreek, sal Sy genade ook daar wees.

Miskien wag daar 'n moeilike seisoen. Miskien wag daar oorvloed.

Ons weet eenvoudig nie.

Een ding wat ons wel weet:
Die God wat jou deur vorige droogtes, storms, verliese en moeilike tye gedra het, het nie verander nie.

Hy was toe getrou.
Hy is vandag getrou.
En Hy sal môre ook getrou wees.

Moenie dat die vrees vor 'n seisoen wat nog nie aangebreek het nie, jou beroof van die vrede wat God vandag vir jou gee nie.

Address

Dwaalboom

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Bakar op Tweestroom posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Bakar op Tweestroom:

Shortcuts

Share