Baasraak TV

Baasraak TV Besoek gerus die Baasraak Webtuiste om na Baasraak TV te kyk, om na Baasraak Radio te luister en om ons bediening finansieel te ondersteun: www.baasraak.tv

Wie is ons? Baasraak is gestig deur Evangelis Freek Vermaak, ’n inspirasie vir duisende oor die afgelope 24 jaar. Vanuit sy eie lewensreis — van gebrokenheid en verkeerde keuses na genesing en oorwinning — deel hy vandag ’n kragtige boodskap van hoop met jong en oud. Ons naam “Baasraak” beteken “oorwin” — en dit is presies wat ons glo: dat elke mens, deur God se genade, kan baasraak oor sy of haar

uitdagings.​

Wat doen ons? Baasraak Media bestaan uit verskeie platforms en projekte wat almal dieselfde doel dien: om hoop en oorwinning in Christus te verkondig.​

🎥 Baasraak TV & Radio
24/7 aanlyn uitsendings met boodskappe, musiek, getuienisse en programme wat mense bemoedig en inspireer.

🎙️ Podcasts & Programme
Programme soos Baasraak saam Coach Freek, Brultyd, Baasraak Oomblik en Baasraak Tronkstories vertel stories van ware oorwinning en geloof.

🏫 Uitreike
Ons bedien tronke, skole, jeugsentrums, rehabilitasiesentrums, sportspanne en kerke landswyd. Duisende mense het al hoop ontvang en Christus leer ken deur hierdie bediening.

🎬 Baasraak Studio
’n Moderne produksie-studio in Mosselbaai wat opnames, aanlyn kursusse, opleidingsvideo’s, en podcasts moontlik maak.

📚 Baasraak Bediening Akademie
’n Toerustingsplatform wat gelowiges help om in hulle roeping te groei en prakties betrokke te raak in God se Koninkryk. Ons visie
Ons droom is eenvoudig maar kragtig:
👉 Om die “underdogs” in die lewe te help om “topdogs” te word.​

Niemand is ooit te ver van God se liefde af nie. Met elke storie wat vertel word, elke uitreik wat plaasvind, en elke program wat uitgesaai word, bou ons saam aan ’n beweging van hoop en oorwinning.

25/12/2025
Big thanks to Eugene Jack, Georgina Damon, Charlene Hans, Greg Appolis, Susan MC Gowan, Magdaleen Anthony, Quinton Jacks...
24/12/2025

Big thanks to Eugene Jack, Georgina Damon, Charlene Hans, Greg Appolis, Susan MC Gowan, Magdaleen Anthony, Quinton Jackson, Clara April, Fredolene Zondeka, Jeanetta Christians, Jasmina Keyser, Catherina Tromp, Niceyboy Ronaldo, Ryno Langley, Ernest Jerome Coha, Adrian Hendricks, Lene Pietersen, Wilfred Bailey II, Hannelie Solomons, Ellie Seppie, Samentha Jansen, Allister Adams, Robert Rhind, Lanzo Januarie, Rodwill Jantjies, Daniel Harker, Quinton Robert, Denise Abrahams, Crystal Dicks, Annie Brahams, Divano Pieters, Johan Kotze, Elrico Janse, L Elvis Px Haoseb, Steven Eeau, Sophia Jaylene Debruyn, Jo Jo, Daisy Van Rooyen, Julton Willemse, James Arthur Leendrez, Rut Faku, Imelda Du Plessis, Debra Vanrooyen, Hedo , Petrus Kriel, Lien Arnoldus, Johanna Nel Ramson, Jonathan Bezuidenhoudt, Anna Alicia, Mark Page

for all your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Anthony Boonzaaier, Hilton September, Adam Swartz
24/12/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Anthony Boonzaaier, Hilton September, Adam Swartz

✨✝️ CHRISTUSFEES MUSIEK | CHRISTMAS MUSIC – TO HIS GLORY (24/7) ✝️✨Gedurende hierdie Christusfees-tyd speel ons Christus...
23/12/2025

✨✝️ CHRISTUSFEES MUSIEK | CHRISTMAS MUSIC – TO HIS GLORY (24/7) ✝️✨
Gedurende hierdie Christusfees-tyd speel ons Christusfees-musiek tot Sy eer, 24/7 op Baasraak Radio 🎶
’n Hartlike mengsel van:
🎵 Gospel • Country • Blues • Gaither-style & meer
Mag hierdie musiek jou omring met vrede, hoop en die ware betekenis van Kersfees – Jesus Christus ❤️
🔊 Luister hier | Listen here:
👉 Link in comments
✝️ Baasraak Radio – Tot Sy eer, hoop wat speel dag en nag
To His glory – hope that plays day and night.

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Roy Kroezen, Mimi Lindiwe Sebenza, Stewart Ceale Anthony,...
20/12/2025

Shout out to my newest followers! Excited to have you onboard! Roy Kroezen, Mimi Lindiwe Sebenza, Stewart Ceale Anthony, Lufefe Goyi, Charmaine Swarts, Netta Jonas, Boris Pharo, Garth Lester, Lucas Nel

17/12/2025

Hierdie video is opgeneem tydens die Substance Use Disorder-bewusmakingsgeleentheid wat op 3 Desember 2025 in Oudtshoorn aangebied is deur die Garden Route District Community Police.

Verskeie rolspelers het aan die woord gekom, insluitend verteenwoordigers van:

👮‍♂️ SAPD

🏥 Gesondheidsdienste

🤝 Maatskaplike Ontwikkeling

🏛️ Die Burgemeester van Oudtshoorn

Die verwoestende gevolge van dwelm- en drankmisbruik is reguit aangespreek.
Een van die mees skokkende oomblikke was toe ’n dokter getuig het dat ’n baba van net 1 jaar en 7 maande positief vir Tik getoets het.

Die boodskap was duidelik:
👉 Ons kan nie langer wegkyk nie.
👉 Gemeenskappe móét saamstaan.
👉 Smokkelhuise en onwettige drank-shebeens móét aangemeld word.

Hierdie is ’n oproep tot aksie — om misdaad, dwelms en vernietiging baas te raak, ter wille van ons kinders en die toekoms van ons gemeenskappe.

📢 As jy iets sien – meld dit.
🙏 As jy kan help – staan op.
🤝 Saam kan ons ’n verskil maak.

Big thanks to Eugene Jack, Georgina Damon, Charlene Hans, Greg Appolis, Susan MC Gowan, Magdaleen Anthony, Quinton Jacks...
17/12/2025

Big thanks to Eugene Jack, Georgina Damon, Charlene Hans, Greg Appolis, Susan MC Gowan, Magdaleen Anthony, Quinton Jackson, Clara April, Fredolene Zondeka, Jeanetta Christians, Jasmina Keyser, Dawie Arends, Catherina Tromp, Niceyboy Ronaldo, Ryno Langley, Bertrum Masterpiece Heradien, Ernest Jerome Coha, Adrian Hendricks, Lene Pietersen, Wilfred Bailey II, Hannelie Solomons, Ellie Seppie, Samentha Jansen, Allister Adams, Robert Rhind, Lanzo Januarie, Rodwill Jantjies, Daniel Harker, Quinton Robert, Denise Abrahams, Crystal Dicks, Annie Brahams, Divano Pieters, Johan Kotze, Elrico Janse, L Elvis Px Haoseb, Steven Eeau, Sophia Jaylene Debruyn, Jo Jo, Daisy Van Rooyen, Julton Willemse, James Arthur Leendrez, Rut Faku, Imelda Du Plessis, Debra Vanrooyen, Hedo , Petrus Kriel, Lien Arnoldus, Johanna Nel Ramson, Jonathan Bezuidenhoudt

for all your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!

12/12/2025

Brûltyd LIVE — Deel 3 📖🔥
Coach Freek vat ons direk na 1 Samuel 30 — ’n perfekte, lewende voorbeeld van wat dit beteken om ná ’n terugslag weer op te staan.
Hoe vinnig herstel jy? Dáár wys Dawid ons die pad.

Laat hierdie deel jou weer moed gee om God se krag bo jou omstandighede te kies. ✨

👉 Kyk die volledige gesprek op YouTube — skakel in die kommentaar! 👇

12/12/2025

My Brul (Deel 2): Die Getuienis Gaan Aan. 🦁🔥
Coach Freek gaan nóg dieper in sy storie in.

Luister na die volle episode in die kommentaar.
Die getuienis is nog lank nie klaar nie.

12/12/2025

Hoe ek my Brul verloor het… en hoe ek dit weer teruggekry het. 🦁
Hierdie is Deel 1 van Coach Freek se persoonlike storie — die oomblik toe alles stil geword het ná ‘n kankerdiagnose, en die pad om sy brul weer te vind.

Dit is net die begin van ’n diep, kragtige episode van gisteroggend se Brultyd Live.
Moenie dit mis nie — luister na die volle episode in die kommentaar.
Hierdie een is vir die boeke. 📖🔥

Big thanks to Eugene Jack, Georgina Damon, Charlene Hans, Greg Appolis, Susan MC Gowan, Magdaleen Anthony, Quinton Jacks...
10/12/2025

Big thanks to Eugene Jack, Georgina Damon, Charlene Hans, Greg Appolis, Susan MC Gowan, Magdaleen Anthony, Quinton Jackson, Clara April, Fredolene Zondeka, Jeanetta Christians, Jasmina Keyser, Catherina Tromp, Niceyboy Ronaldo, Ryno Langley, Ernest Jerome Coha, Adrian Hendricks, Lene Pietersen, Wilfred Bailey II, Hannelie Solomons, Ellie Seppie, Samentha Jansen, Allister Adams, Robert Rhind, Lanzo Januarie, Rodwill Jantjies, Daniel Harker, Quinton Robert, Denise Abrahams, Crystal Dicks, Annie Brahams, Divano Pieters, Johan Kotze, Elrico Janse, Claire Van Wyk, L Elvis Px Haoseb, Steven Eeau, Sophia Jaylene Debruyn, Daisy Van Rooyen, Julton Willemse, James Arthur Leendrez, Rut Faku, Imelda Du Plessis, Debra Vanrooyen, Hedo , Petrus Kriel, Lien Arnoldus, Johanna Nel Ramson, Jonathan Bezuidenhoudt, Anna Alicia, Mark Page

for all your support! Congrats for being top fans on a streak 🔥!

Address

George South
6529

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Baasraak TV posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Baasraak TV:

Share

Word deel van die Baasraak Netwerk

Freek Vermaak is die stigter en HUB van die Baasraak Uitsaai Netwerk, 'n Christelike Multimedia-Netwerk, wat TV, Radio Internetuitsendings insluit. Freek se aangrypende lewensverhaal het aan hom die platform gebied om al vir 19 jaar ‘n inspirasie te wees vir baie. Dit bemoedig oud en jonk in tronke, skole, kolleges, universiteite, rehabilitasie sentrums, sport spanne, kerke en besighede met ‘n kragtige boodskap van hoop! Die Baasraak Span se missie is om hulle wedloop met vreugde te voltooi en die bediening wat hulle van die Here Jesus ontvang het, om te getuig van die evangelie van die genade van God.

Besoek die Baasraak Span se Webtuiste:

https://www.baasraak.tv/

Gaan laai die “Baasraak Nou” Toep (App) nou af. Dit is gratis beskikbaar vir beide Apple en Android toestelle.