08/12/2025
Vandag in die program "Noue ontkomings" om 14:00, gesels Nadeemah regstreeks met Zelda op Radio Disa 95.9fm. Sy deel met ons haar getuienis, hoe Jesus haar in die geestes wêreld, diep en verborge dinge gewys het. Skakel in op die frekwensie 95.9fm of klik "listen" op ons weblad www.disafm.co.za moet dit nie misloop nie!