Boeta Luv

Boeta Luv Boeta Luv 🩡 | Vocalist | Producer | Songwriter | Musician | Creative Director at Wonderful Media. Building artists. SA.πŸ‡Ώ

04/10/2026

BONNIEVALE, DIE LINE-UP IS NOU HIER! πŸ”₯

Ek is super excited om aan te kondig dat ek deel is van die Bonnievale Blue Birds Music Festival! 🎢🩡

Kom kuier saam met my en ’n ongelooflike line-up vir ’n hele dag van musiek, entertainment, lekker kos, goeie vibes en fun vir die hele familie! 🎸πŸ”₯

🎀 SPECIAL GUEST: BOETA LUV
🎧 DJ Line-up: Global, Puzzle & Waan
🎢 Live performances: Elvanna Padiachy, New Breed Empowerment, Kappa & Miss Blue Birds 2026

πŸ“… Saterdag, 24 Oktober 2026
πŸ“ Happy Valley Sports Ground, Bonnievale
⏰ Gates open: 10:00 | Close: 23:30

🎟️ Kaartjies:
Single – R60
Double – R100
Gate – R70
Coolerbox – R30

🎁 Daar is ook ’n Lucky Draw om te wen!

Bring jou mense, bring jou coolerbox en kom maak saam met ons ’n dag Γ©n aand om te onthou! πŸ₯³πŸ©΅

πŸ“ž Kaartjies & navrae: Chameron – 061 290 6095

BONNIEVALE, EK SIEN JULLE 24 OKTOBER! 🎸🩡
– Boeta Luv

01/10/2026

The next generation is taking the stage 🎢

FloatFest - GrootBrak isn’t only about bringing incredible artists to our river… it’s also about celebrating the talent growing right here in our own community.

This week, we’re excited to shine the spotlight on some of the young artists from our very own Youth CafΓ© in Groot Brak who’ll be bringing their energy, creativity and unique sounds to the FloatFest stage πŸ”₯

Come support the young local talent who are putting Groot Brak River on the map and see what the next generation has to offer!

🎫 https://floatfestsa.com/tickets

🌊 See You On The River

🎢🩡BONNIEVALE, EK SIEN JULLE OP 24 OKTOBER! 🩡🎢Ek is excited om deel te wees van die Bonnievale Blue Birds Music Festival!...
01/10/2026

🎢🩡BONNIEVALE, EK SIEN JULLE OP 24 OKTOBER! 🩡🎢

Ek is excited om deel te wees van die Bonnievale Blue Birds Music Festival! πŸ”₯

Kom kuier saam vir ’n dag vol musiek, lekker vibes, kos, vermaak en fun vir die hele familie. πŸŽΈβ˜€οΈπŸŽ€

πŸ“… Saterdag, 24 Oktober 2026
⏰ 10:00
πŸ“ Happy Valley Sports Ground, Bonnievale

🎟️ Pre-sale:
Single – R60
Double – R100
By die hek – R70
Coolerbox – R30

Ek bring my kitaar en my musiek β€” julle bring die liefde en goeie vibes! 🫢🏽🎢

Maak ’n plan, bring jou mense en kom geniet die dag saam met my. 🩡

πŸ“ž Kaartjies & navrae: Chameron – 061 290 6095

BONNIEVALE, SIEN JULLE DAAR! 🎸🩡
– Boeta Luv

27/09/2026
🩡🩡🩡🌿🌿🌿πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯ See You There
25/09/2026

🩡🩡🩡🌿🌿🌿πŸ”₯πŸ”₯πŸ”₯ See You There

🌭🎢 WORSROLLETJIE & VIBES IS OP PAD! 🎢🌭

Kom kuier saam met ons op 8 Oktober vanaf 16:00 by die Youth Cafe vir ’n middag vol lekker musiek, baie lag, goeie vibes en natuurlik… GRATIS WORSROLLETJIES! πŸ˜‚πŸ”₯

🎀 Live musiek
🌭 Gratis kos
πŸ˜‚ Lekker vibes
❀️ Goeie mense & goeie geselskap

En die beste deel? πŸ‘€
Hierdie is net die begin! πŸ™ŒπŸ½

Ons eerste Worsrolletjie & Vibes gaan die begin wees van baie meer dae soos hierdie. Eendag gaan mense sΓͺ:

β€œOnthou jy toe ons by die heel eerste een was?β€πŸ˜ŽπŸ”₯

So moenie net daarvan hoor nie… WEES DAAR!
Bring jou vriende, bring jou familie, bring jou eetlus β€” want ons sorg vir die wors! πŸŒ­πŸ˜‚

πŸ“… 8 Oktober
⏰ 16:00
πŸ“ Youth Cafe

πŸ‘‰ Tag iemand wat saam met jou moet kom!
πŸ‘‰ Deel hierdie post en nooi jou mense!
πŸ‘‰ En maak seker jy is daar om te kan sΓͺ: β€œEk was daar toe dit alles begin het!” ❀️πŸ”₯

23/09/2026

πŸ”₯πŸ”₯😭😭🩡🩡

Address

Groot-Brakrivier
6525

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boeta Luv posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

Share

Category