Maroela Flits

Maroela Flits Maroela Flits is 'n nuuskanaal wat vinnige en belangrike nuusgebeure onmiddellik aan kykers bring.

Met 'n fokus op brekende nuus en vinnige updates, verseker Maroela Flits dat jy altyd op hoogte is van die nuutste en mees relevante stories.

16/12/2024

ʼn Tragiese motorongeluk net buite Graaff-Reinet in die Oos-Kaap het Maandagoggend die lewe van 15 mense geëis.

07/11/2024

Om vir die blouvlagstatus in aanmerking te kom moet strande ʼn reeks streng omgewings-, opvoedkundige, veiligheids- en toegankliksheidskriteria nakom en handhaaf.

06/11/2024

Pres. Cyril Ramaphosa sien uit daarna om weer saam met Donald Trump te werk.

05/11/2024

Die leiers van die DA en VF Plus is dit egter eens dat hulle nie oorhaastige besluite sal neem – soos om uit die regering van nasionale eenheid (RNE) te tree – sou dié klousules wel wet word nie.

04/11/2024

Dit is die eerste keer in ses maande dat brandstofpryse styg.

Address

Johannesburg

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Maroela Flits posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share