
20/07/2024
Hallo 🙋♀️
LONG time no see!
Daar het soveel dinge verander in my lewe. Ek deel dit binnekort op my ander blad.
Nicqie
Dit gaan beteken dat ek hierdie blad gaan toemaak binne die volgende sewe dae.
As jy nuuskierig is of nogsteeds my wil volg, is jy welkom om op die ander blad te volg. As jy nie belangstel nie - no hard feelings.
Sien jou binnekort op my ander blad
Groete
Nicqie