ChuChu en Kiki

  • Home
  • ChuChu en Kiki

ChuChu en Kiki Hier bespreek ons alles onder die son. Niks is taboe nie.

22/11/2023

Leef en laat leef, dis mos Kersfees. Nou meer as ooit.

Vir die wat glo in Kersfees, laat hulle.
Die wat nie glo nie, laat hulle.
Die wat kruideniers koop sonder om te kyk of daar 'n son, maan of ster op die goed is, laat hulle.
Die wat koop en alles ondersoek, laat hulle.
Die wat geskenke koop, laat hulle. (Ek het egter hier iets te sê, konsidereer die wat 'n effe kleiner budget het as jy en moet asb nie jou kids se DUUR geskenke onder hulle neuse vryf nie - laat ander mense ook toe om klein goedjies te waardeer en trots te wees)
Die wat nie geskenke koop nie, laat hulle.
Die wat hulle huise versier, laat hulle.
Die wat nie, laat hulle.

Moet ook nie - namens jou charity - ander laat skuldig voel omdat hulle charity by hulle eie huis begin nie. Dis wat hulle kan bekostig.

Jy kan niemand beheer, behalwe jouself nie.

Toedels en vroedels.

🎓 Maak jou skool se matriekafskeid onvergeetlik! 🎓🎉 Maak die blink nog blinker en verander opgewonde in ekstase met ons ...
25/07/2023

🎓 Maak jou skool se matriekafskeid onvergeetlik! 🎓

🎉 Maak die blink nog blinker en verander opgewonde in ekstase met ons eksklusiewe 360° Photo Booth – 'n gewaarborgde treffer vir die matriek leerders en onderwysers.

🌟 Maak 'n groot impak: Gee jou leerders die spesiale aandag wat hulle verdien. Ons unieke 360° Photo Booth sal hulle blydskap en eksklusiewe uitrustings, vanaf elke hoek vasvang. Elke video 'n asemrowende kleinood wat hulle vir ewig sal koester.

📸 Verewig spesiale oomblikke: Laat die jolyt en vreugde oorneem! Julle kan self interessante ‘props’ verskaf en die ‘back-drop’ versier om presies by julle tema te pas. Gee julle leerders die volle geleentheid om hulle kreatiwiteit los te laat en self fantasmagoriese video’s te maak wat hulle altyd met trots vir almal sal wys.

💃 Side Eye Photography bied u 'n moeitevrye ondervinding: Sit terug en ontspan! Ons hanteer die installasie, bestuur en afslaan van die 360° Photo Booth. Benewens krag en Wi-Fi, verskaf ons alles wat nodig is vir 'n suksesvolle 360° Photo booth ondervinding.

🌐 Deel die pret: Maak gebruik van sosiale media! Leerders kan dadelik hulle video’s deel en julle prag aand op almal se lippe plaas. Absolute wonderlike bemarkingsgeleentheid vir enige skool.

📞 Kontak ons vandag en maak die datum vas. Beskikbare tye is vinnig besig om te krimp!

Laat die sprankel van ons 360° Photo Booth julle matriekafskeid omtower in 'n onvergeetlike viering van prestasies, herhinneringe, vriendskap en drome!

WhatsApp: 064 796 4884
E-pos: [email protected]

03/07/2023

📸 Welcome to the Ultimate Photo Experience in Klerksdorp! 🎉

Capture the Moment with a 360ᵒ Photo Booth Rental!

🎥 Why settle for ordinary photos when you can have an extraordinary experience? At Side Eye Photography, we bring you the hottest trend in event entertainment: the 360ᵒ photo booth. Get ready to take your celebrations to the next level!

Available from 01 September 2023

Perfect for:
Weddings
Corporate Events
Product Launches
School Open Days
Matric Farewells
Parties
And much more.

Secure your date today!
WhatsApp Side Eye Photography on 062 439 5098

Address

20 Freeman Street

2571

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when ChuChu en Kiki posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Shortcuts

  • Want your business to be the top-listed Media Company?

Share