09/08/2026
πΏπ£ Ontsnap die gejaag van die alledaagse by Klerksdorp Dam Privaat Vakansie-Oord! ποΈβοΈ
Op soek na die perfekte plek om te ontspan, vis te vang en kwaliteit tyd saam met familie en vriende deur te bring? Dan is Klerksdorp Dam Privaat Vakansie-Oord net die plek vir jou!
β
Kothuise, Cabanas & Rondawels
β
Binnenshuise- en Buitenshuise Swembaddens
β
Borrelbad & Glybaan
β
Visvang
β
Speelpark vir die kinders
β
Mini-Golf
β
Konferensiefasiliteite
β
Supermark, Kafee & Kroeg (7 dae per week oop)
π
Kom geniet die rustigheid van die natuur net 5 km buite Klerksdorp op die Ventersdorp-pad.
π Besprekings en navrae: 060 946 8013
πΏ Kom ontspan in die natuur en skep herinneringe wat 'n leeftyd hou!