Boer Asters en Ysters

Boer Asters en Ysters Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Boer Asters en Ysters, Digital creator, Knysna.

Iets lekker om hierdie naweek voor te berei.
11/04/2025

Iets lekker om hierdie naweek voor te berei.

13/09/2024

๐—ฉ๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—œ๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—˜๐——๐—˜๐—ก๐—œ๐—ฆ

๐Ÿญ๐Ÿต๐Ÿฏ๐Ÿฎ โ€“ ๐—”๐—ณ๐—ฟ๐—ถ๐—ธ๐—ฎ๐—ฎ๐—ป๐˜€๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ๐—ถ๐—ป๐—ด ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฑ๐—ถ๐—ฒ ๐—จ๐—ป๐—ถ๐˜ƒ๐—ฒ๐—ฟ๐˜€๐—ถ๐˜๐—ฒ๐—ถ๐˜ ๐˜ƒ๐—ฎ๐—ป ๐—ฃ๐—ฟ๐—ฒ๐˜๐—ผ๐—ฟ๐—ถ๐—ฎ

Met die ontstaan van die Transvaalse Universiteitskollege, waaruit die Universiteit van Pretoria in 1930 sou groei, was taal- en mediumkwessies nie ter sprake nie en vir alle praktiese doeleindes was die inrigting eentalig Engels. Dat hierdie inrigting, gesetel in โ€™n oorwegend Afrikaanse stad veral nadat die Universiteit van die Witwatersrand vanaf 1921 โ€™n suiwer Engelse koers ingeslaan het, die belange van die Afrikaner sou dien, was haas vanselfsprekend, maar is nie geredelik so aanvaar nie.

Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 13 September: https://afrikanergeskiedenis.co.za/13-september/

13/09/2024

๐‰๐ž๐ฎ๐ ๐ฏ๐ž๐ซ๐ก๐š๐ฅ๐ž ๐ฏ๐š๐ง ๐จ๐ง๐ฌ ๐ค๐ข๐ง๐๐ž๐ซ๐ฃ๐š๐ซ๐ž

5โ€“11 September is ๐‘ต๐’‚๐’”๐’Š๐’๐’๐’‚๐’๐’† ๐‘ฉ๐’๐’†๐’Œ๐’†๐’˜๐’†๐’†๐’Œ. By die ๐‘ญ๐‘จ๐‘ฒ ๐’”๐’† ๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘๐’”๐’† ๐’Œ๐’‚๐’๐’•๐’๐’๐’“ vier ons dit met โ€™n nostalgiese terugblik na die jeugverhale, karakters van โ€™n paar Kaapse skrywers wat so deel was van baie Afrikaanse lesers se kinderjare. Ons diep weer die boeke op en die voorblaaie lyk weer bekend.

๐Ÿ‘‰ ๐‘ฝ๐’๐’๐’ˆ ๐’ˆ๐’†๐’“๐’–๐’” ๐’…๐’Š๐’† ๐’—๐’†๐’“๐’‰๐’‚๐’๐’† ๐’—๐’‚๐’ ๐’”๐’Œ๐’“๐’š๐’˜๐’†๐’“๐’” ๐’†๐’ ๐’‹๐’†๐’–๐’ˆ๐’ƒ๐’๐’†๐’Œ๐’† ๐’๐’‘ ๐’…๐’Š๐’† ๐‘ญ๐‘จ๐‘ฒ ๐’”๐’† ๐‘ฒ๐’‚๐’‚๐’‘๐’”๐’† ๐’”๐’•๐’“๐’†๐’†๐’Œ๐’”๐’ƒ๐’๐’‚๐’… ๐’ƒ๐’š https://www.facebook.com/p/FAK-Kultuurnetwerke-Suid-61558453944220/

Daar is Alba Bouwer se ๐˜ˆ๐˜ญ๐˜ช๐˜ฆ, ๐˜ฐ๐˜ถ ๐˜”๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ช๐˜ต๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜“๐˜ถ๐˜ญ๐˜ถ ๐˜ท๐˜ข๐˜ฏ ๐˜™๐˜ช๐˜ท๐˜ช๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ฑ๐˜ญ๐˜ข๐˜ข๐˜ด en Henk en Basie van PH Nortje se ๐˜Ž๐˜ณ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜Ž๐˜ฉ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ฏ. Hester Heese skryf oor ๐˜”๐˜ช๐˜ฆ๐˜ฌ๐˜ฆ๐˜ญ ๐˜ฅ๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ฐ๐˜ฆ๐˜ณ๐˜ข๐˜ฏ๐˜ต๐˜ซ๐˜ฐ๐˜จ๐˜จ๐˜ช๐˜ฆ en van Fanus in ๐˜‹๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ฌ๐˜ญ๐˜ฆ๐˜ช๐˜ฏ ๐˜—๐˜ข๐˜ด๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ญ๐˜ข.

CJ Langenhoven vertel stories oor ๐˜‰๐˜ณ๐˜ฐ๐˜ญ๐˜ญ๐˜ฐ๐˜ฌ๐˜ด ๐˜ฆ๐˜ฏ ๐˜‰๐˜ช๐˜ต๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ๐˜จ๐˜ข๐˜ญ, twee ou skelms in die Karoo wat telkens deur hul โ€œslagoffersโ€ uitoorlรช word en Karl Kielblock skryf oor die seeavonture van die 16-jarige Lafras Cuyper.

Ons geskiedenis is ook deel van die stories. Mikro skryf oor die dapper tieners Krisjan Venter en Dries Lombaard wat in die Anglo-Boereoorlog geveg het in sy boeke ๐˜‹๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜จ๐˜ด๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ณ๐˜ถ๐˜ช๐˜ต๐˜ฆ๐˜ณ en ๐˜‹๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ซ๐˜ฐ๐˜ฏ๐˜จ๐˜ด๐˜ต๐˜ฆ ๐˜ท๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ฅ๐˜ฌ๐˜ฐ๐˜ณ๐˜ฏ๐˜ฆ๐˜ต en MER skryf oor die tweeling Gert en Mina se wedervaringe tydens die Groot Trek in ๐˜‹๐˜ช๐˜ฆ ๐˜ต๐˜ธ๐˜ฆ๐˜ฆ๐˜ญ๐˜ช๐˜ฏ๐˜จ ๐˜ต๐˜ณ๐˜ฆ๐˜ฌ ๐˜ด๐˜ข๐˜ข๐˜ฎ.

09/09/2024
09/09/2024

09/09/2024

๐—ฉ๐—”๐—ก๐——๐—”๐—š ๐—œ๐—ก ๐——๐—œ๐—˜ ๐—š๐—˜๐—ฆ๐—ž๐—œ๐—˜๐——๐—˜๐—ก๐—œ๐—ฆ

๐Ÿญ๐Ÿด๐Ÿฎ๐Ÿฐ โ€“ ๐—ข๐—ฟ๐—ฎ๐—ป๐—ท๐—ฒ๐—ฟ๐—ถ๐˜ƒ๐—ถ๐—ฒ๐—ฟ ๐˜„๐—ผ๐—ฟ๐—ฑ ๐—ด๐—ฟ๐—ฒ๐—ป๐˜€

Die Oranjerivier (Grootrivier) word die noordelike grens van die Kaapkolonie.

Lees hier meer oor gebeure, geboortes en sterftes op 9 September: https://afrikanergeskiedenis.co.za/9-september/

08/09/2024

Brei en hekel is deel van ons trotse Boer tradisie en kultuur, en word oorgedra van Ma tot dogter.
08/09/2024

Brei en hekel is deel van ons trotse Boer tradisie en kultuur, en word oorgedra van Ma tot dogter.

08/09/2024

Springbokke wen 18-12 teen New Zeeland!
Wel gedaan Bokke!

Foto: SA Rugby

Address

Knysna

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Boer Asters en Ysters posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share