06/10/2026
Congratulations Laerskool Lydenburg with the appointment of your new principal
Baie welkom aan ons nuwe hoof, Mnr Mark Matthee.
Die Kwagga-personeel, leerders, beheerliggaam en gemeenskap verwelkom u met groot opgewondenheid! Ons sien uit na die pad wat ons "Voorwaarts" saam met u gaan stap, en ons bid vir u seën, wysheid en insig toe as leier van hierdie dinamiese Kwagga-span.
May your journey with Laerskool Lydenburg be blessed and prosperous, and may you play an integral role in helping to elevate our school to even higher heights.
We are looking forward to an amazing journey with you.
Welcome to the Kwagga family.