Khuselo Two Way Radio's Swartland WC

Khuselo Two Way Radio's Swartland WC .

10/12/2025
Met bykans 1 000 landelike kliënte in die Swartland- en Weskusdistrikte bedank Khuselo Swartland elkeen vir hul onderste...
10/12/2025

Met bykans 1 000 landelike kliënte in die Swartland- en Weskusdistrikte bedank Khuselo Swartland elkeen vir hul ondersteuning.

Ons werk daagliks om ’n deursigtige en betekenisvolle bydrae tot landelike veiligheid te lewer.

Om in Suid-Afrika se hoogste aangeslane munisipale gebied te woon en werk, is ’n seën, maar om by te dra tot ’n veiliger en meer verbindede gemeenskap, is ’n nog groter eer.

Ons is opreg oorweldig deur dankbaarheid — nooit sou ek gedink het dat ’n droom wat op die gruispaaie van die Wes-Kaap gebore is, sou groei tot een van die grootste kritiese-kommunikasienetwerke wat die veiligheid van landbougemeenskappe ondersteun nie.

Ons deelname aan die “Netjiesste 25 Polisiestasies”-inisiatief in die Weskusdistrik het die waarde van samewerking in gemeenskapsveiligheid beklemtoon.

Dit was ’n voorreg om saam met van die mees toegewyde leiers in Suid-Afrikaanse gemeenskapsveiligheid te staan, insluitend:

Genl. Dyantyi, SAPD Weskus Distriksbevelvoerder
Ex. Kol. Jakkie van Litzenborgh, WCDM Koördineerder: Landelike Veiligheid
Minister Arnoux Marais, Wes-Kaapse Minister van Polisie–Toesig en Gemeenskapsveiligheid
Mnr. Ald Boffie Strydom, Burgemeester van die Weskus Distriksmunisipaliteit
Lt. Genl. T. Patekile, SAPD Provinsiale Kommissaris
Mnr. Herman van der Westhuizen, Hoof van die Ministerie, Wes-Kaapse Departement van Polisie–Toesig en Gemeenskapsveiligheid

Hierdie leiers beliggaam diens, betrokkenheid en toewyding, en maak ’n werklike verskil in die versterking van gemeenskapsveiligheid.

Ons span is weer die jaar by die skou!! Kom maak gerus n draai by ons stalletjie!!
18/08/2025

Ons span is weer die jaar by die skou!! Kom maak gerus n draai by ons stalletjie!!

🌾 GROOTSTE SKOU IN DIE WES- EN SUID-KAAP 🌾

🐑 Die verskeidenheid van kampioenskappe, aktiwiteite en teenwoordigeheid van diere getalle.
🐂 Verskeidenheid vleisbees rasse teenwoordig, met Romagnola wat vanjaar vir die eerste keer die skou bywoon. Verskeie Nasionale Kampioenskappe was al hier aangebied en in 2026 word die SA Angus Nasionale kampioenskappe aangebied.
🏵 Jeugskou bywoning met meer as 250 skoumanne en 16 disciplines.
🐔 Kleinvee afdeling met verskeidenheid kampioenskappe, rasuitstallings, skaapskeer kwalifiserende kampioenskappe.
Tydens hierdie Kampioenskappe kan skeerders kwalifiseer vir die 2026 Nasionale Kampioenskappe.
🐎 Tweede grootste Buitelig Perde arena waar die Vlaamperde se SA kampioenskappe aanbied word, SA Saalperd Kampioenskappe en die 8-span wa-perde.
💐 Bywoning van besoekers by die Damesdag (meer as 500 dames) en Besigheidsontbyt (meer as 400 gaste).
🎫 Aantal besoekers oor die vier dae

📆 3 - 6 September 2025
📍 Moorreesburg
🎟 Tixsa - https://tickets.tixsa.co.za/event/swartlandskou-moorreesburg
🌾 Swartlandskou – kom ervaar plattelandse gasvryheid by die grootste skou in die Wes- en Suid-Kaap.

Hopefield Fynbos Skou.
18/08/2025

Hopefield Fynbos Skou.

Come and listen to Gideon Melck talking about the Koekemakranka at the Hopefield Fynbos Show!
Discover the fascinating history, fragrance, and folklore of this rare Cape plant, treasured for generations. Don’t miss this chance to learn more about one of our region’s most unique natural treasures.

Baie geluk!!
18/08/2025

Baie geluk!!

Binnekort die Agri Wes-Kaap kongres.
12/08/2025

Binnekort die Agri Wes-Kaap kongres.

🌾 Agri Wes-Kaap Jaarkongres 2025 🌾

𝘿𝙞𝙚 𝙠𝙧𝙖𝙜 𝙫𝙖𝙣 𝙫𝙚𝙧𝙗𝙞𝙣𝙩𝙚𝙣𝙞𝙨

Op 13 & 14 Augustus kom lede, produsente, rolspelsers en Agri Synergy vennote byeen om te gesels oor die uitdagings, geleenthede en toekoms van landbou in die Wes-Kaap.

Van waardevolle gesprekke tot netwerkgeleenthede - dis 'n hoogtepunt op ons jaar se kalender.

Gelukkige vrouedag aan al ons ongelooflike vrouens.
09/08/2025

Gelukkige vrouedag aan al ons ongelooflike vrouens.

Baie sterkte aan ons kolega Mark Moore.
06/08/2025

Baie sterkte aan ons kolega Mark Moore.

23/07/2025

🚴‍♀️ Aurora om Die Berg Prettrap 🚴‍♂️
’n Rustige 10 km roete oor grondpad wag op jou! 🌄

Hierdie Prettrap is die ideale manier om deel te wees van die Om die Berg-uitdaging, maar op jou eie tyd en pas. Alhoewel die wegspringplek dieselfde is, trap elke deelnemer op hul eie spesiale tyd weg. ⏱️

By Die Tuin se bordjie draai jy om en ry terug Aurora toe – eenvoudig, mooi en vol vars berglug! 🌿

Kom geniet die natuur, die stilte en die avontuur.

👉👉 Registreer hier: https://www.entryninja.com/events/82044 en wees deel van hierdie ervaring.

Address

32 Meul Street
Malmesbury
7299

Opening Hours

Monday 14:00 - 16:30
Tuesday 07:30 - 16:30
Wednesday 07:30 - 16:30
Thursday 07:30 - 16:30
Friday 07:30 - 16:30

Telephone

+27732480428

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Khuselo Two Way Radio's Swartland WC posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to Khuselo Two Way Radio's Swartland WC:

Share

Category