Oscar Ehrensperger

Oscar Ehrensperger Contact information, map and directions, contact form, opening hours, services, ratings, photos, videos and announcements from Oscar Ehrensperger, Mossel Bay.

05/05/2020
So terugblik op 20 jaar( toe die collage saamgestel is - nou reeds 28 jaar op die pad met bediening van die kosbare Woor...
10/11/2018

So terugblik op 20 jaar( toe die collage saamgestel is - nou reeds 28 jaar op die pad met bediening van die kosbare Woord van God en evangeliese liedere van 22 albums ens. ). Dankie Here vir U genade. Miskien herken u uself op die collage se fotos. Baie reeds vertrek na hul hemelse woning.

Gister op pad oor die swart gebrande Outeniqua berge by George. Ek bid dat die kerssangdienste en ander bedieninge wat ek eersdaags gaan aanbied baie lig en bemoediging sal bring in die, waar van toepassing, swart gebrande lewens van so baie van ons kosbare mense in Suid-Afrika. Word verheerlik daardeur ons Koning en Heer, Jesus Christus.

HiThis FB  is not being used by me any more. Please check out my active FB and my  website www.oscarmusic.co.za.
23/05/2018

Hi
This FB is not being used by me any more. Please check out my active FB and my website www.oscarmusic.co.za.

Oscar Music, Oscar Ehrensperger, online, christian, music, inspirational,download,life changing,salvation

20/03/2018

Please check out my active website
With google. ( with profile pic in recording studio). This FB is inactive!

Address

Mossel Bay
6511

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when Oscar Ehrensperger posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Share