MosMusix

MosMusix Live Music for hire. Events, Weddings, Birthday Parties, Year-end Functions, Karaoke and more... DJ for all events, weddings and functions.

Singer for hire and karaokes.

24/03/2025
Awesome morning on the bike route at Ironman Mossel Bay!
17/11/2024

Awesome morning on the bike route at Ironman Mossel Bay!

Dit was vir ons baie lekker om weer by Mossel Skuur te kuier!!! Baie dankie dat julle Mosmusix gekies het as jul DJ en b...
23/09/2024

Dit was vir ons baie lekker om weer by Mossel Skuur te kuier!!! Baie dankie dat julle Mosmusix gekies het as jul DJ en baie geluk Christoph en Amelia, ons wens julle net die beste toe op julle lewenspad.

Wil jy op die strand trou? MosMusix maak seker AL jou gaste hoor jou en jou trou beampte van begin tot einde! Dis een mi...
12/04/2024

Wil jy op die strand trou? MosMusix maak seker AL jou gaste hoor jou en jou trou beampte van begin tot einde! Dis een minder ding om oor te bekommer! En as die oompie klaar gesê het julle is nou wettig, dan dans ons sommer die nag om!

Vir meer inligting kontak MosMusix
076 969 5598 | [email protected]

💃🎶🌊👰‍♂️🤵‍♀️

24/03/2024

Wat 'n lekker aand was dit nie!!
Ons het heerlik gekuier saam met Christelle Bezuidenhoudt en Johandré Oosthuizen op hulle strand troue by Jackal on the Beach.
Al die pad van Rustenburg af! Dankie dat julle Mosselbaai en MosMusix gekies het om vir ewig deel te wees van julle spesiale herinneringe.

Die perfekte liedjie vir vandag! Dit reën in Mosselbaai, maar dit gaan ons nie stop nie. Luister hard na Franja du Pless...
23/03/2024

Die perfekte liedjie vir vandag! Dit reën in Mosselbaai, maar dit gaan ons nie stop nie. Luister hard na Franja du Plessis se splinternuwe treffer. Doen dit nou! Dis Mos musiek! 💦☔🌧️

Deur die reën - Music Video: Composer: Franja du Plessis / J Records Publishing© 2024 Franja Music / J Records SADirector, DOP and Editor: Eric T GrahamGrip,...

23/03/2024

Mosselbaai maak mooi vanoggend!!! Dankie Cinematic Travel SA dat julle seker gemaak het die wat laat slaap sien dit ook 🩵💙🩵

🎤 Toets 1...2... 🎤 Opsoek na 'n DJ vir jou volgende opskop?  Kontak Mosmusix vir 'n gratis kwotasie op enige troue, funk...
22/03/2024

🎤 Toets 1...2... 🎤
Opsoek na 'n DJ vir jou volgende opskop?

Kontak Mosmusix vir 'n gratis kwotasie op enige troue, funksie of makietie wat jy beplan. Jy wil MOS lekker dans? Waarvoor wag jy? Dis MOS musiek...

Kontak ons op Whatsapp by 0769695598 of stuur 'n epos na [email protected]

Address

Mossel Bay

Website

Alerts

Be the first to know and let us send you an email when MosMusix posts news and promotions. Your email address will not be used for any other purpose, and you can unsubscribe at any time.

Contact The Business

Send a message to MosMusix:

Share

Category